VANAAND IS DIE AAND (2440KM VIR N SKAAPKOP)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mark - ek like jou post. Jy gooi 'n klomp gedagtes, dan 'n klomp foto's wat daarby pas, gevolg deur nog 'n klomp foto's waar almal lekker hulle eie storie kan opmaak.

Maak mens lus vir ry en vir eet...
 
Heimer said:

hy moes seker 'n storiefiets gekoop het :peepwall:
 
Pote said:

Ja.Lyk my hy is besig om een van hieride te skryf :pot:
 
Attachments

  • storieboek.jpg
    storieboek.jpg
    48.8 KB
Thanks Mark, nice report and fantastic pics.
 
Top