Vrede en sielsrus in Limpopo. Solo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Piet said:
My 1e poging tot 'n ride report, so ek gooi hom in die moedertaal! Darem nie my eerste trippie nie! Ellisras, 2013/09/14-2013/09/15.

Hene Piet werklikwaar n' goeie RR en soos baie gese het, lekker fotos gekyk en gelees en saamgery! En sielerus! Ry sommer en slaan tent op geen haas nie. Wel gedaan :ricky:
 
:thumleft:  Dis nou n lekker RR , ek moet bietjie in daai gedeelte gaan rondry,,mar ook eerder in die winter...
 
Top