Lew
Race Dog
Waar is die vis arende?Ek weet jy kry net so plus minus 350 km op n tank met die sidecar so miskien het hulle maar besluit om n petrol waentjie agter hom te sleep en die nuwe rigg n goeie toets te gee.
Happy happy kilos en laat ons hoor en sien van julle.
Happy happy kilos en laat ons hoor en sien van julle.