• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Wanted: Wheels and final drive for R100GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herman24

Race Dog
Joined
Oct 21, 2009
Messages
620
Reaction score
0
Location
Cape Town CBD
Bike
KTM 990 Adventure
More more en aangename kennis mede lede van die Wilddog dimensie,

Ek het jul hulp nodig, ek soek R100GS se voor en agterwiele. Al is dit net die hubs is dit ok. Ek soek ook die final drive vir dieselfde fiets.

As enige van julle self net 'n kontak kan gee wat my kan uithelp sal dit fantasties wees. As die parte opgespoor kan word kan daar 'n baie mooi fiets klaar gemaak word. 

Baie dankie






 
Top