WAT MAAK DIE KAAPSE HONNE OP 16 Des - VAKANSIEDAG

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Wat gaan ons daardie dag doen? 

(As dit nie Yami se memorial run is nie)

Gaan ons bietjie puppyrun na Darling,  of in die gramadoelas rondry? 

Blykbaar is daar 'n 25 km paaitjie wat iewers by Tableview begin.  Weet iemand iets daarvan?

As daar bietjie technical riding kan by wees sal dit great wees, dis darem niks lekker om by die huis te kom en jy is nie moeg nie! 

Het een van julle dalk 'n plaas waar ons kan gaan speel?
 
Top