Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Ons wil Jun 2019 Namibië suid van Windhoek gaan toer. Watter bande sal beter wees vir daardie paaie? Ek het ń Sava 69 Getaway of ń Scorpion Trail. Sava is ń 50/50 knoppie band en Trails is meer soos die Anakee 3. Hoor graag jul voorstelle.
Ek moet een nou opsit en die ander hou vir die toer?
Ek moet een nou opsit en die ander hou vir die toer?