Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 12,858
- Reaction score
- 4,963
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
Ek het 'n baie oulike Olypus Tough kamera wat waterdig, stofdig, valproef, kproef (OK dalk nie ;D) en watookal nog proef is. Maar ek mis my Nikon Coolpix S7000 wat se lens opgepak het. Hy het werklik puik fotos geneem.
So, lang storie kort: ek is in die mark vir 'n nuwe digitale kamera en soek bietjie "user reviews" uit die voorste linies asseblief. Waar is Dual, Megapix, Mickey Theunnisen en die ander kameraboffins
My behoeftes:
* Tussen R3000 - R6000
* kompak digitaal sonder AL die tierlantynties
* herlaaibare battery (nie AAA)
* Goeie kwalitiet fotos (ek druk omtrent geen fotos nie maar die foto kwaliteit moet goed wees: kleur, resolusie, lae lig fotos ens )
* vinnige "ready to shoot" vanaf aanskakel
* vinnige autofocus
* WiFi
* panorama funksie
* Redelik robuust
* Moet in my rybaadtjie se sak kan pas
Modelle waarna ek tans kyk (maar ek is oop vir ander voorstelle):
Canon G7X
Canon Powershot SX700 HS
Canon Powershot G16
Nikon S5200