WC Bash - Ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
We had a limited water supply and my body was dehydrated to start off with.......not a good combo. :deal:
Added to that it was getting hotter as we got closer to the Cedarberg. We took some serious strain but had to push on, no point in hanging around.

The Tra-Tra river:

158B.jpg

160B.jpg

In the mountain there is another farm one has to go through; the elderly farmer was very friendly and opened the gate for us after a brief chat. The road became a bit easier but there were still lank stretches of sandy tweespoor with protea bushes tugging on the handlebars.

Civilization! The lovely Biedouw valley up ahead:

163B.jpg

We stopped at the farmstall at Brandewynriver and floored a couple of cooldrinks each. Slabbed back along the N7 with all the Stop / Go's and arrived home just before sunset.

Great weekend!  :thumleft:
 
Sprocketbek en Abel dit lyk moer lekker, sal definitief 'n plan moet maak om daai een te ry.
 
Manne en muise - ek moet se dit lyk befok!
Die paaie daar lyk asof dit smeek vir die SE
Volgende jaar is ek vir seker daar
Ek en Cocky sal die rebelle honne van hier af bymekaar maak en afkom Kaap toe

Hey Stoeta ou blaar!
Lekke pens daar ne - ou dikgat :pot:
Dan noem jy my 'n vettie
Bwahahahaha

Hoe voel die voetjie ou waaghals?
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Attachments

  • Dikgat pens stoeta copy.jpg
    Dikgat pens stoeta copy.jpg
    22.2 KB · Views: 532
Orangeswifty said:
Manne en muise - ek moet se dit lyk befok!
Die paaie daar lyk asof dit smeek vir die SE
Volgende jaar is ek vir seker daar
Ek en Cocky sal die rebelle honne van hier af bymekaar maak en afkom Kaap toe

Hey Stoeta ou blaar!
Lekke pens daar ne - ou dikgat :pot:
Dan noem jy my 'n vettie
Bwahahahaha

Hoe voel die voetjie ou waaghals?
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Jou IEL ou PERD!!!!!!!!!!!!!
Kry die Gauteng manne bymekaar en kom af. As ek plan kan maak om FS Bash te kon bywoon,kan julle manne ook. :3some: :thumleft:
 
stoetbul said:
Orangeswifty said:
Manne en muise - ek moet se dit lyk befok!
Die paaie daar lyk asof dit smeek vir die SE
Volgende jaar is ek vir seker daar
Ek en Cocky sal die rebelle honne van hier af bymekaar maak en afkom Kaap toe

Hey Stoeta ou blaar!
Lekke pens daar ne - ou dikgat :pot:
Dan noem jy my 'n vettie
Bwahahahaha

Hoe voel die voetjie ou waaghals?
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Jou IEL ou PERD!!!!!!!!!!!!!
Kry die Gauteng manne bymekaar en kom af. As ek kan invliegplan kan maak om FS Bash te kon bywoon,kan julle manne ook. :3some: :thumleft:
Giehiehie!!
Jy op krukke Stoet?
 
chrisL said:

As hy nie oppas nie moer ek hom in krukke in ou Chris
lol
:thumleft:
 
Die man se voet het gelyk asof n by hom gesteek het toe Vrydagmiddag by die bash aankom.
As die bash weer daar gehou word volgende jaar dan treiler julle tot by Prieska en sleep daai kaalkop ou
wat die meubelwinkel op die dorp het saam!! :mwink: :deal:
 
Ou Chris,Maandag en Dinsdag op krukke gewees. En net toe ek begin dink dit raak beter word ek vanoggend wakker en kan nie trap op die voet nie. Begin al meer dink ek het ligamente seergemaak want iewers is iets groot fout. Dit is K@K seer vandag en terug op die krukke. :-[ :'(
 
Heimer said:
Fantastic Sprocketbek - this qualifies for a trip report of its own. More pics if you have...  :thumleft:
awesome secret road :thumleft:
 
Sprocketbek said:
Kyk wie praat......... :peepwall:

Ou Sprocket - dit kyk of jy self bietjie skuins was toe jy daai foto geneem het

Die grond is darem naby. Interessante hoek.
 
Come boys we need more pic's!
PP?
Grrrr?
Snafu?
Bradley's?
Freak?
Heimer?
Just to name a few.
Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks. :3some: :peepwall:
 
stoetbul said:
Come boys we need more pic's!
PP?
Grrrr?
Snafu?
Bradley's?
Freak?
Heimer?
Just to name a few.
Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks. :3some: :peepwall:

Freak has some pics of Firecoast  :peepwall:
 
Sprocketbek said:
Kyk wie praat......... :peepwall:

Moet dam hier opkom vir IH ...Ek het dam lekker tyre en tjoep gepatch met interposes van bier en Jagermeisters  :eek:ccasion14:.... half 9 tot 13h30...  :peepwall: fokken lekkerste tyre regmaak in n lang tyd  :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
 
Top