Leftless
Race Dog
- Joined
- Nov 7, 2006
- Messages
- 561
- Reaction score
- 0
- Location
- Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
more pic's, more pic's
Heimer said:stoetbul said:Come boys we need more pic's!
PP?
Grrrr?
Snafu?
Bradley's?
Freak?
Heimer?
Just to name a few.
Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks. :3some: eepwall:
Freak has some pics of Firecoast eepwall:
chrisL said:Hel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. :thumleft:
Dis n bak plan ma wa gaan ons al die water kry om die radiator vol te kry?Skipskop said:chrisL said:Hel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. :thumleft:
Ek dink ons moet n naweek maak en reel dat ons hom gaan start. Ek wonner hoeveel van hulle loop nog in die land ?
chrisL said:Dis n bak plan ma wa gaan ons al die water kry om die radiator vol te kry?Skipskop said:chrisL said:Hel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. :thumleft:
Ek dink ons moet n naweek maak en reel dat ons hom gaan start. Ek wonner hoeveel van hulle loop nog in die land ?
Skipskop said:chrisL said:Dis n bak plan ma wa gaan ons al die water kry om die radiator vol te kry?Skipskop said:chrisL said:Hel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. :thumleft:
Ek dink ons moet n naweek maak en reel dat ons hom gaan start. Ek wonner hoeveel van hulle loop nog in die land ?
Daar is n dam met n pomp net onder die stoor by die Palmbome,het jy dan so vinnig daar verby gery dat jy nie gesien het nie ? Ek was verbaas om te sien die pomp pomp al die tyd en die water loop oor die dammetjie na die palm bome toe.Ek`t die water geproe maar dit proe na katpis !
What's "swael"...?chrisL said:Ek het nie daai roete gery Skipskop. Ons het deur die Roggeveldberge gery.
Daai wêreld se water ruik na poep. Kruitwater noem hulle dit. Eintlik swael wat die reuk gee.
Pistonpete said:What's "swael"...?chrisL said:Ek het nie daai roete gery Skipskop. Ons het deur die Roggeveldberge gery.

Enter your email address to join: