WC Bash - Ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
stoetbul said:
Come boys we need more pic's!
PP?
Grrrr?
Snafu?
Bradley's?
Freak?
Heimer?
Just to name a few.
Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks. :3some: :peepwall:

As ek jy is... Smaak my jy is die enigste ou wat 'n steek gekry het!! Ek sien jy like dit van agter, as dit nie Bradley is nie is dit Wayne wat jou mooi styf vashou...Voel jy nie geviolate nie??? Of is dit maar 'n Paarl ding??  :pot:
 
Fourie-kop said:

F@rk you !!! Daar is baie WD in die Paarl in...
 
Legadema said:

Ja Fourietjie: F@rk you sideways!!!!!!!!!!!! :imaposer:
 
Ek en Fantie11 het Donderdag getrailer tot op Calvinia en die bakkie en trailor daar gelos en met ons fietse deurgery tot in Vredendal waar ons die nag by Weskus ge-oornag het......maar nie voor ons eers n "rustigge" paar drankies by Boetie geniet het nie.
Ons 1ste stop was op die pas en daar was Fantie se 1ste "omval" ook gewees ongelukkig geen foto's van die val nie, maar dit was kak snaaks.
My getroue ou "NAARTJIE"

Fantie se "weapon of choice"

Toe ons by Weskus se huis aankom was daar omtrent n ordentlikke verwelkoming deur 1.Weskus "Dewald" 2. Legadema "Bob" 3. Blindside " Jaco" 4. Pieter 5. Whitefish "Willem" en vir Boetie het ons by sy huis loop groet, en dit was ons 8 manne wat die volgende oggend van Vredendal af grondpad om Clanwilliam toe gery het.

Ons het lekker courage gevat in Clanwilliam saam met die ander lede van ons groep....wat klink my amper Vioolsdrift van die Kaap af moes omry om in Clanwilliam aan te kom :peepwall:
Van daar was dit skurweberg deur die biediuw vallei Stonehenge toe en hier is n paar random foto's.

Hier kom Fantie......

Hier Kak Fantie.....

Hoekie vir die eensames...

Hier kom Fantie......
Hier kak Fantie......

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Mooi man Rickus
 
Pleco said:
briv said:
The sand fight  :biggrin:

https://www.youtube.com/watch?v=ciUnmRIURp4

Thats the way Rynet. Wys daai manne!  :ricky:

Hehe Pleco ek nie eers gesien nie , ja lekker baklei daar met die sand, het toe nie eers meer energie oor gehad om met Freak te baklei nie  :mwink:
 
Fourie-kop said:
stoetbul said:
Come boys we need more pic's!
PP?
Grrrr?
Snafu?
Bradley's?
Freak?
Heimer?
Just to name a few.
Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks. :3some: :peepwall:

As ek jy is... Smaak my jy is die enigste ou wat 'n steek gekry het!! Ek sien jy like dit van agter, as dit nie Bradley is nie is dit Wayne wat jou mooi styf vashou...Voel jy nie geviolate nie??? Of is dit maar 'n Paarl ding??  :pot:

Hehe nice om jou weer te sien Fourie-Kop , jou 0, 0002 posts per dag is altyd so wys  :imaposer:
 
Pistonpete said:
Who's got the pictures of the bar burnout. KTM525...PureOranges bike with Lurker & his missus on?
There's also pics/videos of other battles...
 
Pistonpete said:
Pistonpete said:
Who's got the pictures of the bar burnout. KTM525...PureOranges bike with Lurker & his missus on?
There's also pics/videos of other battles...
The one with the mrs sitting wrong way round?? Ja got some, but the smoke be many much...

Pics on the way! Pls post pete.
 
Heimer said:
JC said:
Pote said:
chrisL said:
I vote for next year staying at the same place and riding through Wupperthal and back for the route.
Organize fuel at Oasis on the way back.
Is Stonehege in the WC or NC? If its in the NC its by a ballhair's thickness over the borderline. And it is really close to CT.
I really though there would be more WD's.
Anyway we had enough people there from the NC too.
Eintlik was dit in die Noord-Kaap maar dit was so naby aan Durbanville dat ek met 'n tenk petrol van die huis tot by Stonehenge kon gery het, ek het geen probleem gehad met die Bash nie en het dit omgewwing pragtig gevind maar sal graag so 'n Bash wil sien in die Wes-Fokken-Kus  :thumleft:

daar was bokkoms by die bash  ;D

Ja, maar net ek en stoetie het van daai bokkoms ge-proef. Die res van julle...... Ai tog  ::)

BOKKOMS LAAT JOU VOETE STINK!  :imaposer:
 
Pistonpete said:
Who's got the pictures of the bar burnout. KTM525...PureOranges bike with Lurker & his missus on?

Ek het, maar dis op video en bietjie donker
 
blinkes said:
Pistonpete said:
Who's got the pictures of the bar burnout. KTM525...PureOranges bike with Lurker & his missus on?

Ek het, maar dis op video en bietjie donker
Do we need 14 drinks first? :laughing4:

Gooi & lets see!
 
staanby - ek laai gou freak se foties op photobucket

daai tyd van die aand was my kamera laaankal weggesit.
 
Hier kom hulle. Geen kommentaar.  :peepwall:

IMG_1517.jpg

IMG_1518.jpg

IMG_1521.jpg

IMG_1522.jpg

IMG_1524.jpg

IMG_1525.jpg

IMG_1526.jpg

IMG_1527.jpg

IMG_1528.jpg

IMG_1530.jpg

IMG_1531.jpg

IMG_1532.jpg

Inside the bar

IMG_1536.jpg

IMG_1537.jpg

IMG_1538.jpg

IMG_1539.jpg

IMG_1541.jpg

IMG_1543.jpg

IMG_1544.jpg

IMG_1547.jpg

IMG_1549.jpg

IMG_1552.jpg

IMG_1553.jpg

IMG_1555.jpg
 
O0
Lekker! Bermie & Stoet & was that flamadder Mike Briggs?

That 525 got a workout! ;D
 
Heimer said:
Hier kom Fantie......
Hier kak Fantie......

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Mooi man Rickus

Met vriende soos julle het man seker ook geen vyande nodig nie...
 
Top