MegaPix
Race Dog
- Joined
- Sep 27, 2013
- Messages
- 3,462
- Reaction score
- 799
- Location
- Highveld, CENTURION
- Bike
- Zero (all models)
Ek ry af Mosselbaai toe met Kobus KTM se Pajero om sy quad af te vat en meubels terug te bring.
Ek hoor nou die Whale Rally is aan in Hartenbos.
Is daar Honne wat gaan wat ek kan ontmoet later die Saterdag middag?
Ek hoor nou die Whale Rally is aan in Hartenbos.
Is daar Honne wat gaan wat ek kan ontmoet later die Saterdag middag?