Wie het so 'n lekker werk waar die werk jou "dwing" om bike te ry?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ek moes nou gou na 'n huis op Koringberg gaan kyk het om vir die einaar 'n kwotasie te gee. Ja en wie sal dan nou nie met die bike wil ry nie dis mos darem goedkoper en BAAAAIE lekkerder.
Toe ek nou sien die mense spog so met hulle uitsig elke dag toe doen ek maar bietjie moeite om foto's te neem dat die honde kan sien hoe lekker werk ek  :deal:
 

Attachments

  • Don 1.jpg
    Don 1.jpg
    250.9 KB
  • don 2.jpg
    don 2.jpg
    235.1 KB
  • don 3.jpg
    don 3.jpg
    209.6 KB
  • don 4.jpg
    don 4.jpg
    224.5 KB
  • don 5.jpg
    don 5.jpg
    191.7 KB
Dis n verskriklike werk wat jy doen.
Onse harte gaan uit na jou in jou leiding!! :imaposer:



Ek kom dit soms oor dat ek n nice trekker sien ploeg en op daai oomblik wil ek vir n uur of drie sitplekke
ruil met die drywer.
Kanse is goed hy sal graag op my bike wil wees vir dieselfde uur of drie. :mwink: :deal:
 
Wie sal dan nou ook wil teerpad ry as jy al die plaaspaaitjies ken tot daar en terug.
Die laaste een het ek geneem sodat die stadsmense kan sien op die platteland hou die mense skape in hulle agterplaas aan!

 

Attachments

  • don 6.jpg
    don 6.jpg
    260.7 KB
  • don 7.jpg
    don 7.jpg
    291.7 KB
  • don 8.jpg
    don 8.jpg
    234.3 KB
  • don 9.jpg
    don 9.jpg
    215.9 KB
Lekker man! GJ kom ook gereeld hier by my om op sy pad om na werk te gaan kyk. Op sy 690. Terwyl hy goed weet in my werk het ek net n creeper om op te ry. :xxbah:
 
Top