WIE IS IN GANSBAAI EN OMGEWING GEDURENDE DESEMBER 2014

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Oom Foe-rie

Race Dog
Joined
Jan 15, 2008
Messages
4,847
Reaction score
1
Location
Worcester
Bike
Yamaha Super Tenere
Wie is almal gedurende die Desember vakansie in Gansbaai en omgewing (Ja ETS .............. Onrus tel ook  :biggrin:) vir n lekker bymekaar kom om n bietjie die Strandveld/Ruens paaie te gaan ry en om iewers ietsie te gaan nuttig ............

Ek is vanaf 12 Desember tot 4 Januarie in Franskraal ............... (Schneiderstraat 36)  ;)

 
Top