Wie ry saam met my Verneukpan toe?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Walter ZSA

Pack Dog
Joined
Mar 6, 2013
Messages
341
Reaction score
0
Location
Standerton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Gaan Vrydag wegtrek uit die Overberg,gaan so deur die Cederberge grondpad ry so ver ek kan na Loeriesfontein vir die aand se kuier.

Ek weet dis lank, maar dit pla my nie.

Wie wil saam ry?
Ons kan reel vir n bymekaarkom plek bv Wellington of Stellenbosch of so iets.
 
Top