WINTERBERG GET TOGETHER 2014 RIDE REPORT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I helped a mate with short legs take his 1200GS up Mitchell"s Pass on Saterday..... :eek: :eek: :eek: in the heat....
it was at that moment I remembered why I ride this... :ricky:
 

Attachments

  • 013.jpg
    013.jpg
    141.8 KB
..beaam wat die hone se…..die gasvryheid van die Winterberg gemeenskap is voortreflik..al die ‘behind the screen’ manne wat vir JMOL gehelp het……..vat vyf…al die spotters van Vrydag-aand..dankie…Speedqueen vir die pork rasher en drumstick….Twe-twe vir die gekookte wors…Andries, Christo, Vinnige-Frikkie,Fiona, Kameel …….drumroll………en die Brakpan-meisie vir kooperasiestories……vokit…party mense ry ver om te stort……. 8)
..die Visse……nouja…wat kan man se…

Tierhaai….ons try weer.. ;)

Padrone baie dankie…!!  :thumleft:

…het gese ek gaan daar wees…maar die datums wou nie werk nie….9de was dit parade…11de is die dag……moet onthou word vandaar die alleen oorslaap…

IN FLANDERS FIELDS
by John McCrae
In Flanders fields the poppies blow
Between the crosses, row on row,
That mark our place: and in the sky
The larks, still bravely singing, fly
Scarce heard amid the guns below.

We are the Dead. Short days ago
We lived, felt dawn, saw sunset glow,
Loved, and were loved, and now we lie
In Flanders fields.

Take up our quarrel with the foe:
To you from failing hands we throw
The torch; be yours to hold it high.
If ye break faith with us who die
WE SHALL NOT SLEEP,
THOUGH POPPIES GROW
IN FLANDERS FIELDS.








 

Attachments

  • tb.jpg
    tb.jpg
    196.8 KB
  • daarom.jpg
    daarom.jpg
    189.2 KB
  • troika.jpg
    troika.jpg
    100.7 KB
  • kooigoed.jpg
    kooigoed.jpg
    226.3 KB
... ;)
 

Attachments

  • enjounaam.jpg
    enjounaam.jpg
    178.2 KB
  • knetter.jpg
    knetter.jpg
    111.5 KB
  • noord.jpg
    noord.jpg
    213.2 KB
  • westekant.jpg
    westekant.jpg
    57.4 KB
Super deluxe kamp bed  :thumleft:

:spitcoffee:
 

Attachments

  • kooigoed.jpg
    kooigoed.jpg
    226.3 KB
woody1 said:
Lyk my al daai karretjies ry weg van hulle modderskerms...  :pot: :peepwall:

:laughing4:  Dis 'n ou familie kwaal.  :imaposer:  Maar smaak my ek het myne nou uitgesort.  :thumleft:  (Sal maar kyk tot wanneer)
 
4 Kays said:
Baie dankie aan almal wat deel was van die trippie  :thumleft:

Skollie, die Isuzu springs maak 'n groot verskil - baie dankie KabaHond


Gaan vir eers net die een foto van SKAAPKOP opsit   :lol8: . Bennie, was jy miskien 'n bietjie gekwes  :peepwall:  :imaposer:
Hey Keith, pleks jy help my die "kraan" oopmaak nou vra jy of ek gekwes was.  Ja, dit was pens skoot :laughing4:
Sukkel nou nog om daai swelsel te laat sak :imaposer:
 
As promised, some photo's that I took.


Barrie on his GS
 

Attachments

  • SAM_0085.JPG
    SAM_0085.JPG
    79.4 KB
Lucas ook op 'n GS - jou gesig lyk nogal bekommerd. Weet nie of dit vir die KORT en MOOI stukkie grondpad wat voorle of is dit wat die aand gaan gebeur  :imaposer:

 

Attachments

  • SAM_0087.JPG
    SAM_0087.JPG
    80.8 KB
Logies was Martina  :lol8: weer effens laat  :imaposer: en hier kom sy heel versigtig op die KTM aan

 

Attachments

  • SAM_0088.JPG
    SAM_0088.JPG
    81.1 KB
Nadat ons met Martina gesels het, besluit ons om die Driekopsvlei grondpad Jansenville toe te vat. Martina se bydrae, not 'n f&K, sy pak teerpad Jansenville toe. Seker maar bang vir 'n gestamp op daai teer kop  :peepwall: . Ons stop toe by 'n plaasboer en drink lekker koffie terwyl Martina lankal wag op Jansenville

 

Attachments

  • SAM_0090.JPG
    SAM_0090.JPG
    82 KB
We then road further to Jansenville where we had a brunch at Marius's place. We did hear that Martina had been there and had something to eat and had a cream sober to drink  :imaposer:  :laughing4: Ou Bie, dankie dat jy, Kwaaitjie en kinders daar kom hello se het  :thumleft:

Ons ry van daar af verby Proefplaas in Pearston se rigting. Na 'n klein sloot in die pad, kom Barrie se top box af = en dis moer warm

 

Attachments

  • SAM_0094.JPG
    SAM_0094.JPG
    100.6 KB
Nog een van die "on site repairs"

 

Attachments

  • SAM_0093.JPG
    SAM_0093.JPG
    103.1 KB
  • SAM_0093.JPG
    SAM_0093.JPG
    103.1 KB
Top