WINTERBERG GET TOGETHER 2014 RIDE REPORT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die watervalle
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    198 KB
  • image.jpg
    image.jpg
    318.6 KB
Heimer said:
JMOL said:
Vis Arend said:
Heimer said:
Ek hoor iemand is deur twee manne uit die tent uit gesnork moes elders loop slaap  :peepwall:

:imaposer:

Dis 'n ware storie.   :pot:   :lol8:   :imaposer: 

Net baie bly ek kon dit oorleef - en nie eens die kombuis kon my red nie  :peepwall:   :pot: 

:imaposer:   :imaposer:

:imaposer: :imaposer:

Name en shame - wie's die twee snorkers.

Ons moet weet vir die volgende bash sodat ons ver weg kan kamp opslaan  :peepwall:

JMol, julle het dan langs my gekamp en ek het dan geen gesnork gehoor nie  :peepwall:
 
Pote said:
nou wat is die storie met die bike wat wil berg op  :peepwall:

Pote, daai man het seker vir n split sekonde gedink hy ry n land rover daar teen die pas uit  :imaposer:

BMs kan nie loop waar 4x4s loop nie....hulle is gebou vir gravel highways  :peepwall: :amazon:
 
Martina said:

Soos KTM's vir trailers gebou is?  :3some:
 
Darem ry hulle eienaars hulle darem self terug die volgende oggend :patch: :pot:
 
myne hou sommer meer van teer ...dis mos daai lelike plek waar ons verlede jaar gespook het...eisch..not your average gravel highway  :deal:
 
Dutchman81 said:
Martina said:
Pote said:
nou wat is die storie met die bike wat wil berg op  :peepwall:

Pote, daai man het seker vir n split sekonde gedink hy ry n land rover daar teen die pas uit  :imaposer:

BMs kan nie loop waar 4x4s loop nie....hulle is gebou vir gravel highways  :peepwall: :amazon:

Darem ry hulle eienaars hulle darem self terug die volgende oggend :patch: :pot:

:lol8:

Ja maar Dutchman, ek het n pel uitgehelp wat al die vorige aand LANG trane gehuil het oor sy tyre wat hy moertoe gery het... toe gee ek hom maar myne om mee te ry. Man, het daai witbuffel nou heel pad huistoe breed geglimlag  :biggrin: :deal:
 
Heimer said:
Martina said:
Pote said:
nou wat is die storie met die bike wat wil berg op  :peepwall:

Pote, daai man het seker vir n split sekonde gedink hy ry n land rover daar teen die pas uit  :imaposer:

BMs kan nie loop waar 4x4s loop nie....hulle is gebou vir gravel highways  :peepwall: :amazon:

Soos KTM's vir trailers gebou is?  :3some:

:spitcoffee:  ja ja heimer

Jirre, ek het geweet ek moes maar hier wegbly op die thread  :patch:

Daai KTM is te koop so by the way  :deal:
 
Heimer said:
Ek hoor iemand is deur twee manne uit die tent uit gesnork moes elders loop slaap :peepwall:

:imaposer:
Ja dit was die ene Mr JMOL wat uitgesnork was. Sorry ek is skuldig (myblond)
 
Martina said:
Heimer said:
Martina said:
Pote said:
nou wat is die storie met die bike wat wil berg op  :peepwall:

Pote, daai man het seker vir n split sekonde gedink hy ry n land rover daar teen die pas uit  :imaposer:

BMs kan nie loop waar 4x4s loop nie....hulle is gebou vir gravel highways  :peepwall: :amazon:

Soos KTM's vir trailers gebou is?  :3some:

:spitcoffee:  ja ja heimer

Jirre, ek het geweet ek moes maar hier wegbly op die thread  :patch:

Daai KTM is te koop so by the way  :deal:

:eek:
 
Martina said:
Pote said:
nou wat is die storie met die bike wat wil berg op  :peepwall:

Pote, daai man het seker vir n split sekonde gedink hy ry n land rover daar teen die pas uit  :imaposer:

BMs kan nie loop waar 4x4s loop nie....hulle is gebou vir gravel highways  :peepwall: :amazon:
 
Ek het nie veel van n ride report of fotos nie  :sip:

Dit was n solo trippie gewees so nie veel gestop vir kiekies nie.

Het Vrydag middag in die pad geval Steytlerville toe. Die aand daar oorgeslaap en die Saterdag oggend deur gery via Janseville, Pearston, Bedford, Adelaide.

Sondag bakkie gery huistoe  :peepwall:

JMol, Spoed :snorting: , Frikkie en almal wat bydra gemaak het na die naweek- BAIE DANKIE! Dit was weereens n flippen lekker kuier gewees! Sien julle volgende jaar, selfde tyd, selfde plek  :thumleft:

Meeste van my fotos is eintlik die saterdag aand geneem sodat julle almal kan sien wie die nag ape is  :peepwall: :pot:  :lol8:

Attachments

  • IMG_0793.JPG
    IMG_0793.JPG
    113.2 KB
  • IMG_0796.JPG
    IMG_0796.JPG
    207.2 KB
  • 20141108_143239.jpg
    20141108_143239.jpg
    298.5 KB
  • 20141108_132031.jpg
    20141108_132031.jpg
    346.7 KB
  • 20141108_125357.jpg
    20141108_125357.jpg
    255.3 KB
  • 20141108_123155.jpg
    20141108_123155.jpg
    378.6 KB
  • 20141108_120843.jpg
    20141108_120843.jpg
    68.8 KB
  • 20141107_170318.jpg
    20141107_170318.jpg
    302.1 KB
  • IMG_0791.JPG
    IMG_0791.JPG
    152.5 KB
  • IMG_0789.JPG
    IMG_0789.JPG
    237.8 KB
Daar was natuurlik n tekort aan ys gewees (die water of iets het verdamp in die hitte van saterdag dink ek  :peepwall:  )  so skaapkop het die bewaarder van ys geword daai aand  :lol8:

Hulle het wel nie die spyker bar gehad nie, maar daar was EEN MOERSE spyker gewees met n koppie vasgemaak....alle drank kaartjies was daar ingegooi wie die wat wou keel nat maak en sommer die barman se tips ook  :lol8:

Lucas, wil nog steeds weet waareen jy probeer vlieg het vanaf die bar ?  :lol8:
 
Attachments

  • IMG_0798.JPG
    IMG_0798.JPG
    210.8 KB
  • IMG_0800.JPG
    IMG_0800.JPG
    195.8 KB
  • IMG_0803.JPG
    IMG_0803.JPG
    170.6 KB
  • IMG_0822.JPG
    IMG_0822.JPG
    125.6 KB
  • IMG_0823.JPG
    IMG_0823.JPG
    165.8 KB
  • IMG_0824.JPG
    IMG_0824.JPG
    142.1 KB
  • IMG_0825.JPG
    IMG_0825.JPG
    188.1 KB
  • IMG_0826.JPG
    IMG_0826.JPG
    185.4 KB
  • IMG_0828.JPG
    IMG_0828.JPG
    207.5 KB
  • IMG_0830.JPG
    IMG_0830.JPG
    170 KB
Die was sekerde die tweede of derde keer wat JMol opgedaag het laat daai saterdag aand....
Die arme man was glad nie dik van die lag nie....kieste was op een stadium so 12barr opgeblaas gewees  :imaposer:
 
Attachments

  • IMG_0823.JPG
    IMG_0823.JPG
    165.8 KB
Top