Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 12,345
- Reaction score
- 3,971
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
Ons gebruik sommer Dorsland se post om die RR aan die gang te kry en ek dink almal sal saamstem dit was TWE-TWE se naweek. Leek verjaar. Jy's 'n ster. :thumleft:
Gooi die kiekies.
Jupiter
Dit was nou 'n lekker kuier gewees ouens. Nou kan ek ook my "gesigte by die name" lêer uitbrei.
Diffie, daai roosterkoek was soos manna uit die hemel, die baksters ken van roosterkoek bak. Ek wou net nie hê hulle moes dink ons waardeer nie hulle moeite nie. Toe eet ek maar so 'n paar van hulle Dankie ook aan Twe-Twe vir al die reëlings, lekker verjaar Woensdag :thumleft:
Ek gaan sommer so 'n paar kiekies hier pos.
Sondagoggend toe herinner Middelton my aan 'n weermag grens ops soos die ouens haastig pak en die fietse dreun so in die vroeëoggend lug en almal skarrel hier en skarrel daar en dit word vas "gestrêp" en ge-olie en nagegaan en wie weet wat ookal. Lyk my die manne was haastig om oppie pad te kom ;D Vir 'n boer wat altyd laat opstaan, was ek skoon op my senuwees gewees :lol8:
Selfs die gaanse het hulle eenkant gehou en alles van 'n veilige afstand dop gehou.
Ons ekspedisieleier in al sy glorie. Ek hoor sy spanmaats ry nie weer sy roetes nie, blykbaar te veel modder
Die regspan was ook daar gewees:
Die Oos Kaap se pragtige berge en vlaktes is altyd mooier met so ietsie sag op die oog daarby :3some:
Bruintjieshoogte:
Boer soek 'n bok. En daar kry ek hom toe op Pearston :lol8: