Re: TWE-TWE se MIDDELTON 2015 Naweek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dus die eerstekeer in n lang tyd dat ek en die Ingelsman ons tent verruil vir n kamer, maar met rede natuurlik. Mens moet ook nie die weerburo altyd glo nie, maar op Middelton tent kamp jy indien jy kwaai gekleter of diep slaap en nie eens n tein hoor, dan is jy fine. Maar laat jupiter daai ervaring wat hy beleef het vir julle self vertel, hou ingedagte die tein loop meters bo die terein verby.  :imaposer:

1. Right, die sonnetjie breek deur Sondag oggend en dus weer tyd om huis waarts te keur, na n lekker nag se rus is ek lus vir bike ry.
2. Ons begin pak.
3. Manne wag vir die Bar om oop te maak. ( net n ou grappie )
4. Kry n sms Koffie, natuurlik!!!
5-6. Boere moet ook eet
7-9. Oppad en op teerpad bêre ek maar die kamera.
Fluit fluit my storie is uit, dankie aan almal wat ons kon sien vir die 1st keer Dorsland, Mev Dorsland, Mev Texc. So ook ou gesigte / vriende / familie, dan weet nie of Pierre en Hellie ook WD's was nie, indien hoekom julle nie nader gestaan.
Ps, dankie ook aan my persoonlike fotograaf "Ingelsman"
 
Attachments

  • IMG_5302.JPG
    IMG_5302.JPG
    143 KB
  • IMG_5321.JPG
    IMG_5321.JPG
    145.4 KB
  • IMG_5331.JPG
    IMG_5331.JPG
    169.5 KB
  • IMG_5333.JPG
    IMG_5333.JPG
    255 KB
  • IMG_5338.JPG
    IMG_5338.JPG
    154.3 KB
  • IMG_5339.JPG
    IMG_5339.JPG
    139.3 KB
  • IMG_5344.JPG
    IMG_5344.JPG
    230.1 KB
  • IMG_5345.JPG
    IMG_5345.JPG
    219.7 KB
  • IMG_5354.JPG
    IMG_5354.JPG
    112.4 KB
Mooi fotos Ingelsman

Weet nie wat Dorsland in die kieste ingeprop het nie  :peepwall: Christa bly jy kon ook saam  :thumleft:
 
Nou ja - laat ek die kiekies gooi wat Ed en David geneem het.

Ons groep het met die tyd kleiner en kleiner geword, en op die ou einde was die David, Ed en Barry (BarryC) wat Midleton toe is.  Vrydagaand toe reen die oumense met knopkieries en Saterdagoggend toe skyn die son helder.   :biggrin:

Hier is die groep:

main.php

BarryC

main.php

David

main.php

Ed

main.php

Die uwe  ;)

Vanaf Oos Londen is ons KWT toe vir 'n verpligte breakfast - dis nou al tradisie.  Soos ons KWT uitry, besluit ek sommer ek wil vir Ed en BarryC die "Xhosa Statue" te wys.

Daarvandaan is ons Debe Nek toe en toe links af na die Visrivier / Double Drift reservaat waarna die pad ons sou lei na Fort Beaufort waar die Dutchman's vir ons wag vir iets koel vd keel.

Maar laat die kiekies die storie vertel.

Jammer hoe plekker verwaarloos . . . . . . .

main.php

main.php

main.php

main.php

main.php

main.php

main.php

Gelukkig sien iemand die humor raak
 
Hiervandaan Double Drift & Fort Beaufort toe. 

main.php

Inteken by die reservaat.

main.php

main.php

Die pad hou op, maar Google Earth & Base Camp se hier is 'n pad.  Toe ry ons maar en kry 'n bruggie . . . wat toe later die word en baie sweet gekos het.

main.php

main.php

main.php

main.php

Altyd welkom by die burgermeesterspaar (Dutchman's) in Fort Baeufort.  Nogmaals baie dankie vd lekker gesels en vriendelikheid waarmee jul ons ontvang het.
 
Vanaf Fort Beaufort is dit toe zig-zag Middleton toe.

main.php

main.php

main.php
 
Ons kom laaaaat middag daar aan soos Twe-Twe gese het en sluk elk 'n glas pers-vers weg.  Braai en kuier lekker die aand en slaap soos konings. 

Vroeg die volgende oggend op, pak fiets, eet breakfast en toe is ons weer reg vd dag wat voorle.

Kiekies vd oggend voor ons weg is.

main.php

main.php

main.php
 
View v roete wat ons gery het.

main.php

Die kerk in Riebeeck-Oos.

main.php

main.php

main.php

main.php

main.php
 
So kom ons by die hek en die wag se nee wat - hier gaan julle nie deur nie.  Hier is leeus, olifante en skoonma's.  

Ons belowe hom ons sal naby mekaar bly en hy bel die kantoor.  Nee wat - julle kan ry, maar bly naby aan mekaar.  Belowe se ons - dit was net die 1ste 500m so, maar ons het almal rondgekyk vir as 'n leeu uit ie bosse sou spring  ;D

main.php

Julle wil wat??  Nee wag - nie met die fietse nie, nie met die kar nie.  Niks nie - die rivier is te vol water.  So vra ek hoe hoog is die water?  Sy het nie gesien nie, maar die mense het gebel.  OK - dan draai ons maar terug  :-\

main.php

Toe ry ons maar OOR die Visrivier ipv DEUR hom  :biggrin:

main.php

main.php

main.php

main.php

Nou ja - dit is ons storie.

Baie dankie aan almal wat ons ontmoet het en 'n spesiale dank aan Twe-Twe en Andries wat uit hul pad gegaan het om die naweek spesiaal te maak vir ons almal.

Ons sien jul weer daar.

Be good.

Jaco & Kie.
 
Thanks guys for an awesome ride.

Some tough stuff but all in all an absolute blast. When is our next ride?

Twe-Twe, thanks for the fantastic hospitality in Middleton and for your very, very positive out look to life. We need more people like you in this world. It was a breath of fresh air to see and hear you laughing and having fun.

Baie mooi en dankie.
 
Barryc said:

Het jy 'n lekker tyd gehad ?  :imaposer:
 
4 Kays said:
Mooi fotos Ingelsman

Weet nie wat Dorsland in die kieste ingeprop het nie  :peepwall: Christa bly jy kon ook saam  :thumleft:

hahahahahaha, ja ek lyk omtrent soos 'n blouaap op daai foto  :lol8:  Dis seker maar van daai roosterkoeke wat ek vir padkos by my kieste ingeprop het  :imaposer:
 
:'(.  Die traantjie is oor wat ons MOES mis. 

Ten minste kan ons deel in al die mooi fotos. 
 
Ons almal het die Vis Arende gemis,Nannie !!  :'(                                                                :thumleft:
 
Deel 2 van my RR…………..n parytjie is darem nie n partytjie sonder jelly(Dorsland se voorstel) , n foefieslide,n springkasteel en bubblebath nie……die kinders het hulle gate uit geniet en al die grootmense ook……… ;)

interessant genoeg het die WD’s nogal vroeg gaan slaap!!! Ek weet Jupiter en Difflock het vir oulaas n koffietjie gaan trek……

Miskien was almal se mage te trommeldik vir woorde ,want ek het nie by iemand verby geloop wat nie iets te ete of te drinke in hul hand gehad het nie…..……..

tydens ontbyt se roereier,bacon,?wors en laaste oorgeblewe roosterkoeke het die forum in pragtige harmonie “happy birthday”gesing………julle voel vir my soos ou vriende,dankie! .

Dankie ook vir al julle raad,  ondersteuning en bemoediging in my motorfiets-avontuur…...ek waardeer julle!

TEXC en Erica het my die laaste paar kilometer vergesel tot by Beenleegte afdraai en gegroet,maar net n paar kilometer verder het ek gehuiwer voor n “dam” water so breed soos die pad en amper uit stilstaande posisie omge@#$%#^...…nodeloos om te se dat my ego seerder gekry het as my lyf….daai plastiek-boots het hulle werk gedoen in my eerste val in amper 3000km op “Kalahari”…..
en dan wil ek ook net van die geleentheid gebruik maak om Honda te bedank..hahahahahaaa :imaposer:
 
Great pics and RR!

Thanks for sharing!

Pity I missed this one! Next time hopefully cricket won't clash!! :'(
 
TWE-TWE said:

...shot... :thumleft:
 
Top