Re: TWE-TWE se MIDDELTON 2015 Naweek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Happy birthday to you
Happy birthday to you
Happy birthday dear twe twe
Happy birthday to you
Hip hip....hurrah
Hip hip....hurrah
Hip hip....horrah
:eek:ccasion15: :eek:ccasion13: :eek:ccasion13: :eek:ccasion1: :eek:ccasion18: :eek:ccasion16:
 
Baie geluk met jou verjaarsdag en mag daar vele meer wees.  Jy moet 'n wonderlike en geseënde dag hê en tot in die afgrond bederf word.  Gods rykste seën.   
:headbang:      :eek:ccasion13: :eek:ccasion16: :eek:ccasion15: :headbang:
 
  :eek:ccasion18::eek:ccasion13: :eek:ccasion18:

Hoe jammer is ons dat ons die naweek moes mis  :-\      Die het na leker pret gelyk, maar lyk my daar is min foto's van die party, was die mense nou te stil gewees  :pot:

Woody1, dis arme Andries wat die krag nodig het, die Twe-Twe is die lewe self  :peepwall:  :lol8: :lol8: :lol8:

Diffie, na daai koffie van Jup, gaan jy nie maklik blik koffie kan drink nie............jy is nou vir die res van jou lewe bederf  :biggrin:
 
Tiger8 said:

Ja nee ek kyk die Andries so... hy moet HARD HARDLOOP om by te bly  :imaposer:
 
Ingelsman moet nog Vir my die partytjie-kiekies stuur....hou goeie moed.... :thumleft:

@Tiger8 en Woody1.........moet hom nie jammer kry nie...dis hoe jy n man jonk hou....... :lol8: :ricky:
 
TWE-TWE said:

:lol8:

Moet hom net nie breek nie  :imaposer:
 
Great RR and pics, thanks for the ride  :ricky:
 
Tiger8 said:
  :eek:ccasion18::eek:ccasion13: :eek:ccasion18:

Hoe jammer is ons dat ons die naweek moes mis  :-\       Die het na leker pret gelyk, maar lyk my daar is min foto's van die party, was die mense nou te stil gewees  :pot:

Woody1, dis arme Andries wat die krag nodig het, die Twe-Twe is die lewe self   :peepwall:  :lol8: :lol8: :lol8:

Diffie, na daai koffie van Jup, gaan jy nie maklik blik koffie kan drink nie............jy is nou vir die res van jou lewe bederf  :biggrin:

Ek drink nie plastic koffie, maar die filter koffie staan defnitief bo die res uit.
 
TWE-TWE said:
Ingelsman moet nog Vir my die partytjie-kiekies stuur....hou goeie moed.... :thumleft:

@Tiger8 en Woody1.........moet hom nie jammer kry nie...dis hoe jy n man jonk hou....... :lol8: :ricky:

Twe-Twe geluk vir gister en hier is die party kiekies, ek gooi dit wat Ingelsman geneem het en jy vul die details in.
 
Attachments

  • IMG_5221.JPG
    IMG_5221.JPG
    187.2 KB
  • IMG_5222.JPG
    IMG_5222.JPG
    239.4 KB
  • IMG_5223.JPG
    IMG_5223.JPG
    226.4 KB
  • IMG_5224.JPG
    IMG_5224.JPG
    156.7 KB
  • IMG_5234.JPG
    IMG_5234.JPG
    181.6 KB
  • IMG_5235.JPG
    IMG_5235.JPG
    241.3 KB
  • IMG_5236.JPG
    IMG_5236.JPG
    217 KB
  • IMG_5237.JPG
    IMG_5237.JPG
    207.2 KB
  • IMG_5240.JPG
    IMG_5240.JPG
    212.4 KB
  • IMG_5241.JPG
    IMG_5241.JPG
    166.8 KB
Nog.
 
Attachments

  • IMG_5244.JPG
    IMG_5244.JPG
    230.5 KB
  • IMG_5245.JPG
    IMG_5245.JPG
    233.7 KB
  • IMG_5246.JPG
    IMG_5246.JPG
    202.3 KB
  • IMG_5254.JPG
    IMG_5254.JPG
    173.7 KB
  • IMG_5275.JPG
    IMG_5275.JPG
    197 KB
  • IMG_5282.JPG
    IMG_5282.JPG
    194.4 KB
Top