The Rock
Race Dog
- Joined
- Jan 21, 2011
- Messages
- 1,728
- Reaction score
- 0
- Location
- Planet Earth
- Bike
- Honda XL650V Transalp
Vir die van julle wat vir Rittelin (Jacques Smit) ken, hy is vanoggend oorlede op die N1 naby die R300 brug. Ek het nie baie details nie maar hy het met sy K1200GT gery en was oppad Vanderkloof dam toe. Dit was nat en stormagtig in die Kaap en die bike het blykbaar gegly.
Dis baie sad! RIP Jacques. Gaan jou mis!
Sterkte aan sy familie!
Dis baie sad! RIP Jacques. Gaan jou mis!
Sterkte aan sy familie!