Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Klawer to Oases in the Cederberg, Western Cape , South Africa

    For those who need to see more detail on the condition of the road to Wupperthal, Eselbank  to Oases. Burger Geustyn, Adriaan Farmer and Chris Smit - Motorcycle trip from Klawer to Oases in the Cederberg and back over the Uitkyk Pass, Algeria to Clanwilliam.  I was able to cut a lot of video...
  2. D

    Street Pilot III - vehicle (GPS) navigation system. Maps update

    Hi, is there anyone who can tell me if this gps is to old, or can I still update my maps on it or load other maps Thanks, I do appreciate your inputs. Duif
  3. D

    Regulator probleem.

    Hi daar, sal bly wees as iemand my dalk kan help met die probleem. My motorfiets sukkel om te start. Jumpstart ek hom, dan start hy, maar sodra ek die jumpers afhaal , dan vrek hy dadelik. Nou neem ek aan dit is 'n klaar battery, maar ek  het nou 2 batterye in 'n kort tydjie vervang. Het n...
  4. D

    Beplan jy dalk 'n trip na Nieuvoudtville of Cederberge

    Hi daar, hier is nou 'n bargain vir almal wat die lekker grondpaaie hier in ons area wil kom ry. Ek plaas die advertensie namens die organiseerder en met sy toestemming. Jonny wil graag ons bikers akkommodeer en met ons ondersteuning kan daar nog 'n biker vriendelike plek in ons omgewing...
  5. D

    Morester Akademie / Vanrhynsdorp offroad outride 10 September 2016

    Ek wil net so 'n paar fotos plaas wat ek Saterdag 10 September 2016 geneem het by Môrester Akademie, Vanrhynsdorp se Motorfiets Rally. Hierdie rally raak elke jaar net grooter en mens kan nie glo hoeveel ondersteuning daar van vêr dorpe af is nie. Die Kapenaar is van die grootse ondersteuners...
  6. D

    Klawer tot Heuningvlei in die Cederberge

    Ek en my vrou het gister, alleen die pad gevat en net gery. Ek hou nie daarvan om alleen te ry nie, maar het toe maar sterk gewees. Is toe met die grondpad, Brand se Berg uit en het toe al die pad tot amper by Wupperthal gery, net voor Wupperthal draai ons toe in na Heuningvlei. Ons het toe 'n...
  7. D

    Morester Akademie / Vanrhynsdorp offroad outride 10 September 2016

    Morester Akademie / Vanrhynsdorp offroad outride 2016 Op Saterdag 10 September 2016, bied ons weer die offroad outride in Vanrhynsdorp aan. Baan behels twee spoor grondpad, rivierbed en modder gedeeltes vir ongeveer 110km. By die beginpunt sal daar Roosterkoek, Braaivleis, Toebroodjies...
  8. D

    Duif - Blomme toer Nieuwoudtsville 2016

    Ons en Chris het gister met die motorfietse die pad gevat na Nieuwoudtsville om Blomme te gaan kyk. Ek het geweet die blomme is nog nie heeltemal in volle blom nie, maar ons het maar gaan kyk wat ons kry. Ons het toe sommer by BAGDAD CAFE ingeloer en 'n koffietjie gedrink, om die blomme 'n kans...
  9. D

    duif - Gert du Toit se Braai tot Brand se Baai en terug

    Ons het vandag weer die pad na die see tot by Gert du Toit se Baai gevat en het toe daar soos gewoonlik maar 'n worsie gebraai. Die pad is baie mooi tot daar en dit was 'n lieflike sonskyn dag. Ons was vroeg klaar gebraai en besluit toe om sommer vêrder teen die kus af te ry tot by Brand se...
  10. D

    Duif - Blomme soek - trip

    Ek en my vrou het gou vanmiddag gaan blomme soek en ons het gekry!!! Hier om Klawer en het ook in die week gesien dat die oranje gousblomme begin opstaan teen die pad by Citrusdal. Ons moet ophou om so kleingelowig te wees en moet eerder glo. Dit is wel nog vroeg, maar dit is goeie tekens. Ek...
  11. D

    Duif - Lambertsbaai trippie

    Ek en my vrou het gister die grondpad gery tot by Lambertsbaai, dit is ongeveer 60 km grondpad. Ek is nog op verlof en geniet die dag trippies, voel sommer of ek verlof het. Plaas maar die fotos vir die wat lanklaas die see gesien het. Ons was onder by die hawe, waar die snoek dik geloop het...
  12. D

    Duif - Dwarskersbos kamp met BMW

    Ek en my vrou het Saterdag middag,14 Mei 2016 die BM gepak en besluit ons gaan 'n bietjie kamp by Dwarskersbos aan die Weskus. Ons het Vrydagaand begin inpak en gemeet en pas om alles wat ons nodig het, iewers in 'n sak of tas te kry. Dit was nogal nie so erg soos ek gedink het nie, alles wat...
  13. D

    Duif - Vasbyt Cederberg trippie

    Op Sondag 3 April 2016, vertrek ek om ongeveer 7hr vanaf huis(Klawer) na Clanwilliam en van daar oor die Pakhuis Pas tot by Travelers Rest restaurant, om my ou vriend Adriaan daar te ontmoet. Gou 'n koffietjie gedrink en toe val ons in die pad na Biedouw Vallei.
  14. D

    Gifberg oor na Ouberg

    Ek en my vrou het vanoggend die pad tot bo-op Gifberg gevat en daar die ou worsie gebraai. Dit was vanoggend mistig en daar het ook so vir 30sek, 'n ligte reënbui uitgesak. Ons het na ete die pad gevat na Ouberg en toe maar die stukkie dik sand aangevat en ja, ons het toe grond gekoop teen...
  15. D

    Dag trippie vanaf Klawer na Lambertsbaai - Sondag 2016-3-13

    Ek en vrou het Sondag die N7 gevat tot by Clanwilliam en vandaar na Lambertsbaai. Daar het ons 'n paar fotos geneem en sommer kos gekoop en lekker teen die see gesit en eet. Die weer was baie lekker. Ons het toe die grondpad gevat na Klawer. Pad nie te sleg vir 'n bike nie.
  16. D

    Lambertsbaai, Elandsbaai trippie - Duif

    Sondag 2016 -02-14, vat ek en my vriend Chris en die vrouens die pad na Lambertsbaai en Elandsbaai. Ons vat die grondpad vanaf Klawer na Lambertsbaai en dit het heel goed gegaan. Ons neem toe die spoorpad, vanaf Lambertsbaai, wat ook 'n grondpad is,  en toe halfpad op die teerpad tot in...
  17. D

    Sondag 27 Desember 2015 - Cederberg

    Ons het Sondag weer die Cederberge aangepak met die motorfietse. Dis is seker malligheid, maar ry wil ons ry en dit terwyl die temperatuur 40c was. Ek en my vrou het 07:00 vir Danie DU Plooy en vir Ricardo Davids by Engine, Klawer gekry en vandaar het ons saamgery en vir Chris Smit by...
  18. D

    Het jy probleme met BMW 1200 gs panniers se slot.

    Hierdie artikel het vir my baie gehelp, nadat een van my panniers se slot probleme gegee het. Ek plaas dit maar, meskien  kan dit jou ook eendag help. https://advrider.com/index.php?threads/how-to-repair-replace-a-vario-case-bottom-or-locking-mechanism-a-pictorial.848307/
  19. D

    Klawer-Nieuwoudtsville-Oorlogskloof-Doornbos-Clanwilliam-Klawer- Sondag 2015/9/6

    Sondag 6 September 2015 Ons vertrek vanaf Wimpy Klawer om 10:00 en Attie moes vanaf Doringbos ry na Clanwilliam en N7 langs tot by Klawer om by ons aan te sluit. Ons het toe eers almal n koffietjie geniet, voor ons vertrek na Nieuwoudtsville.
  20. D

    Bakkie trip ook geskik vir bikers

    Sondag middag trippie vanaf Klawer na Gert du Toit se baai. Die weer was nie 100% geskik vir blomme kyk nie en ons is toe saam met vriende en het toe maar besluit op 'n braai teen see. Dit was die lekkerste weer teen die see en ons wou nie terug keer huis toe nie. Hierdie pad is nou soos 'n...
Top