Bakkie trip ook geskik vir bikers

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Sondag middag trippie vanaf Klawer na Gert du Toit se baai.
Die weer was nie 100% geskik vir blomme kyk nie en ons is toe saam met vriende en het toe maar besluit op 'n braai teen see. Dit was die lekkerste weer teen die see en ons wou nie terug keer huis toe nie. Hierdie pad is nou soos 'n teërpad tot by Skaapvlei se hek, soos 'n en dit is ongeveer 3km van see af. Die 2 spoorpad teen die see het hier en daar 'n bietjie sand met 'n harde onderlaag. Kampplek is gratis en is idiaal vir'n lekker biker naweek. Dit geld natuurlike vir mense wat die natuur en ander mense wat deel in hierdie stukkie hemel, respekteur. Ons wil mos oral welkom wees. Daar kan vir kilos teen kus afgery word en  die pad het redelik sand, af na Groenrivier se kant.
 

Attachments

  • G-16.jpg
    G-16.jpg
    146.3 KB · Views: 355
  • G-27.jpg
    G-27.jpg
    188.7 KB · Views: 360
  • G-26.jpg
    G-26.jpg
    166.1 KB · Views: 347
  • G-11.jpg
    G-11.jpg
    160.6 KB · Views: 351
  • G-12.jpg
    G-12.jpg
    189.1 KB · Views: 345
  • G-10.jpg
    G-10.jpg
    153.9 KB · Views: 344
  • G-7.jpg
    G-7.jpg
    231.7 KB · Views: 347
  • G-9.jpg
    G-9.jpg
    219 KB · Views: 345
  • G-15.jpg
    G-15.jpg
    160.7 KB · Views: 353
Top