Duif - Dwarskersbos kamp met BMW

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ek en my vrou het Saterdag middag,14 Mei 2016 die BM gepak en besluit ons gaan 'n bietjie kamp by Dwarskersbos aan die Weskus. Ons het Vrydagaand begin inpak en gemeet en pas om alles wat ons nodig het, iewers in 'n sak of tas te kry. Dit was nogal nie so erg soos ek gedink het nie, alles wat ons nodig gehad het, kon op. Ongelukkig kon ons nie stop vir fotos nie, want ons was reeds laat en moes die kantore oop vang. Die hele oefening was om te kyk of ons tent en alles wat nodig is, op die bike saam met ons twee sou kon kry. Ek moet sê dat ons, ons goed van ons taak gekwyt het en die BM het die vrag goed hanteer.
 

Attachments

  • A-25.jpg
    A-25.jpg
    198.6 KB · Views: 611
  • A-26.jpg
    A-26.jpg
    274.6 KB · Views: 628
  • A-4.jpg
    A-4.jpg
    449.6 KB · Views: 594
  • A-1.jpg
    A-1.jpg
    480.6 KB · Views: 632
  • A-35.jpg
    A-35.jpg
    163.7 KB · Views: 602
  • A-32.jpg
    A-32.jpg
    328.7 KB · Views: 610
  • A-24.jpg
    A-24.jpg
    203.2 KB · Views: 603
Top