duif - Gert du Toit se Braai tot Brand se Baai en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ons het vandag weer die pad na die see tot by Gert du Toit se Baai gevat en het toe daar soos gewoonlik maar 'n worsie gebraai.
Die pad is baie mooi tot daar en dit was 'n lieflike sonskyn dag.
Ons was vroeg klaar gebraai en besluit toe om sommer vêrder teen die kus af te ry tot by Brand se Baai. Die pad tot daar het so nou en dan 'n bietjie los sand gehad, maar darem nie te erg nie. Ons het eers gedink ons sal dit nie maak met die brandstof nie, maar maak dit toe lag, lag. Skat so ongeveer 240 km se ry, daarheen en terug. My ou hondjie was nie baie gelukkig dat sy baas al weer sonder haar ry nie.
 

Attachments

  • A-5.jpg
    A-5.jpg
    132.2 KB · Views: 429
  • A-6.jpg
    A-6.jpg
    172.8 KB · Views: 487
  • A-8.jpg
    A-8.jpg
    143 KB · Views: 439
  • A-9.jpg
    A-9.jpg
    175.3 KB · Views: 473
  • A-11.jpg
    A-11.jpg
    210.5 KB · Views: 418
  • A-13.jpg
    A-13.jpg
    177.3 KB · Views: 480
  • A-17.jpg
    A-17.jpg
    169.8 KB · Views: 482
  • A-18.jpg
    A-18.jpg
    182.2 KB · Views: 440
  • A-19.jpg
    A-19.jpg
    212.4 KB · Views: 437
  • A-1.jpg
    A-1.jpg
    79.7 KB · Views: 437
Top