Gifberg oor na Ouberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ek en my vrou het vanoggend die pad tot bo-op Gifberg gevat en daar die ou worsie gebraai. Dit was vanoggend mistig en daar het ook so vir 30sek, 'n ligte reënbui uitgesak. Ons het na ete die pad gevat na Ouberg en toe maar die stukkie dik sand aangevat en ja, ons het toe grond gekoop teen 2km/h. Gelukkig net vol sand gewees. Dit lyk of daar meer reën daar geval het as onder die berg, daar staan poele water wat ie hele pad toemaak. Dit was sommer 'n lekker dag en lekker weer vir motorfiets ry.
 

Attachments

  • 20160327_091945.jpg
    20160327_091945.jpg
    110.3 KB · Views: 444
  • 20160327_090658_001.jpg
    20160327_090658_001.jpg
    73.8 KB · Views: 440
  • 20160327_093819.jpg
    20160327_093819.jpg
    77.7 KB · Views: 426
  • 20160327_093605.jpg
    20160327_093605.jpg
    114 KB · Views: 423
  • 20160327_093543.jpg
    20160327_093543.jpg
    141.1 KB · Views: 429
  • 20160327_092626.jpg
    20160327_092626.jpg
    84.6 KB · Views: 435
  • 20160327_092339.jpg
    20160327_092339.jpg
    92.2 KB · Views: 442
  • 20160327_092329.jpg
    20160327_092329.jpg
    89 KB · Views: 440
  • 20160327_091955.jpg
    20160327_091955.jpg
    109.7 KB · Views: 442
  • 20160327_092351_003.jpg
    20160327_092351_003.jpg
    80.4 KB · Views: 438
Top