Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Flatout

    Skud-skud deur die Suide van Nambië

    Ek en my broer Martin met sy vriendin Adi besluit skielik om sommer net te ry tot in Namibië. Oudergewoonte maak ons nie veel planne nie maar pak wat ons dink nodig sal wees en mik Noord. Dis so koud dat ons by Piketberg moet stop en eers ’n lekker Spur ontbyt wegsit vir branstof. Hiervandaan...
  2. Flatout

    Tankwa X Country Spectator Ride

    Ek beplan om Vrydag 13:00 te ry na dié byeenkoms net om uit te kom.https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=199276.0 Ry vanaf Pinehurst direk Ceres toe en dan die Karoo-pad na Calvinia. Die plaas is so 70km vanaf Calvinia. As dit lekker is daar bly ek sommer vir altwee aande anders ry ek...
  3. Flatout

    Robin's ride through sheep world with Flatout and Kaspaas

    Robin decide it was time for a ride and invited me and Calle (Kaspaas on forum) to join him. Needless to say,  no persuading was necessary and before much planing was done, we where already on the road. We took off in darkness from Simonstown, Durbanville and Wellington to meet at eight in...
  4. Flatout

    Gamkaskloof saam met Flatout en vriende

    Dis die laaste naweek van die skoolvakansie toe ek, gwild en Breinsel uit die Kaap uit ry onder dreigende onweers-wolke. Ons ry teer tot op Montagu en gaan hier na af op die grondpad oor Oubergpas in die rigting van Ladismith. Hier kom gwild 650Dakar en Breinsel Xt660 net bo-op Ouberg uit.
  5. Flatout

    Swartbergpas/Gamkaskloof/Die Hel 10-12April 2015 (English Update on page1)

    Gwild het my gevra om ’n rit te reël na die Swartberge oor bo-genoemde naweek. Dis die laaste naweek van die skoolvakansie. Ons ry vanaf Durbanville die Vrydag oggend en moet weer Sondagaand terug wees. Omdat die KKNK-fees ook daardie naweek klaar maak weet ek nie wat om te verwag wat...
  6. Flatout

    Flatout met Lindsay en Robin deur die berge ( Robin's video now added )

    Na ’n holderstebolder begin van die jaar wat ook nog ’n verhuising ingesluit het, kry ek uiteindelik weer kans om te ry. Ek , Lindsay (my dogter) en Robin Brown wat altyd reg is vir ry vat toe ook sommer onmiddelik die pad. Hier trek ek en Lindsay voor die huis weg.
  7. Flatout

    Sederberg Solo

    Dis skoolvakansie en ek beplan ’n rit Oos-Kaap toe, was lanklaas op Graaff-Reinet, Cradock area. Dorsland en Jupiter is so gaaf om ons te nooi om daar te kom oorbly maar dinge werk nie uit vir my ou maats nie en daar moet ek maar weer eens op my eie iewers heen ry. Die Transalp se petrolpomp...
  8. Flatout

    Rooiels toe met Flatout en Lindsay

    Dit was vandag een van daardie super perfekte dae in die Kaap en uit meegevoel met die WD's wat daar in die Kalahari stof en hitte moet trotseer besluit ek en Lindsay om see se kant toe te mik. Gordonsbaai deur op een van die beste motorfiets-paaie in die wêreld, Clarence Drive,  tot by Rooiels...
  9. Flatout

    Gatsrivier met Robin en vriende

    Robin Brown wat so pas 70 geword het en ek wat ook so pas 58 geword het besluit op die ingewing van die oomblik om iewers heen te ry. Robin stel Gatsrivier wat ek nog nie gesien het nie voor en daar gaan ons. Adventure hunter 1 en sy vriend Joe besluit om ons te join. Laasgenoemde twee is onder...
  10. Flatout

    Calvinia Vleisfees

    Gaan iemand dalk met bikes Calvinia toe dié naweek?  29-30 Augustus https://www.hantamvleisfees.co.za/
  11. Flatout

    Transalp 700 crashbars for sale.

    I have a set of almost new SW-Motech Crashbars for a Transalp 700. New price R2250.00. My price R800.00  All nuts and bolts,spacers,levers etc. included plus instructions for fitting.
  12. Flatout

    Flatout en Robin gooi ’n draai bo-oor die Hantamsberge. Robin's Video added

    Dis skoolvakansie en Robin is vir ’n paar dae af en daar gaan ons. Vroeg Vrydag oggend trek ek so begeesterd by die huis weg dat ek amper vergeet om te waai. Pantoffel-regering maak asof sy my vreeslik gaan mis maar kan nie die opwinding oor haar drie dae van "vryheid" wegsteek nie.
  13. Flatout

    Middagete in die Sederberge met "Bekendes"

    Die storie begin met Andy en adv wat iets probeer reël vir die naweek. Daar is egter min belangstelling en niks word werklik gefinaliseer  nie. Verder jaag Haboob nog die twyfelagtiges skoon skrik op die lyf met sy verslag. Ek besluit self eers op die nippetjie om te ry en reël vinnig met Andy...
  14. Flatout

    126 Jaar deur die Tankwa

    Julle dink seker hier kom 'n Geskiedenis les nê?  :lol8: Ek word egter net betaal om in die skool klas te gee so hier ry ons  motorfiets.  :3some: Robin het 'n nuwe DR650 wat hy wil inry voor die EC Bash en ons besluit om dit in ons gunsteling karoo te gaan doen. Nou ek en Robin is saam 126...
  15. Flatout

    Solo Paasnaweek draai

    In my lewe doen die geleentheid om te gaan ry hom maar selde voor deesdae. Toe ek besef vandag is so 'n dag is ek sommer al vroeg op en voor sewe ry ek al in die rigting van Ceres. Dis mistig en koud en ek bibber tot in Bainskloof voordat ek onthou van die "heated grips". Op my ouderdom raak...
  16. Flatout

    International Classical Invitation Meeting at Killarney

    Even though this event only had two Isle of Man Motorcycle races on the program my brother and I decided to go and relive the past. It turned out a very eventful day and we stayed almost the full day. Because I was there to watch the action I only took a few photos during lunch time. Hope you...
  17. Flatout

    Fluit geluid van petrolpomp op Transalp700

    My transalp 700 wat nou 36000km op het maak skielik 'n snaakse fluit geluid. As mens die sleutel draai sodat die elektroniese goed en petrolinspuiting met die kenmerkende suis/fluit geluid aankom, maak myne 'n ekstra harde fluit en bly dan soms permanent aan. My petrol verbruik is normaal en die...
  18. Flatout

    Baviaanskloof met Flatout en gwild dié Afrikaanse weergawe.

    Almal is lus vir ry maar algemene omstandighede soos finansies, kwaai vrouens en nog vele meer steek dié tyd van die jaar ’n stok in baie ouens se wiele. Ek waag dit om drie voorstelle op “ Planning a Ride” te maak en onmiddellik kry die Baviaans een die meeste reaksie. My motorfiets maak...
  19. Flatout

    Baviaanskloof met Flatout en gwild 27-29 Desember

    Ek en gwild beplan om volgende naweek die 27-29 Desember 2013 ’n draai te gaan gooi deur die Baviaanskloof. Indien iemand anders sou belangstel is julle welkom om saam te ry. Laat weet net betyds sodat ons darem bewus is van mekaar. Ons kamp in tente. Vertrektyd: 07:00 op Vrydag 27/12/2013...
  20. Flatout

    Saterdag draai deur Karoo en kuier by Padstal

    Almal is lus vir ry maar ten spyte van my uitnodiging is dit net die getroue Robin Brown wat op die ou end die tog deur die Tankwa saam met my aangepak het. Hierdie is nie ’n RR nie maar einlik net so ’n oorsig oor wat julle gemis het.  :3some: Ons het toe soos beplan 7:00 uit die Kaap...
Top