Gatsrivier met Robin en vriende

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Robin Brown wat so pas 70 geword het en ek wat ook so pas 58 geword het besluit op die ingewing van die oomblik om iewers heen te ry. Robin stel Gatsrivier wat ek nog nie gesien het nie voor en daar gaan ons. Adventure hunter 1 en sy vriend Joe besluit om ons te join. Laasgenoemde twee is onder andere op ’n GS800 en Yamaha super Tenere en hou van jaag. Robin en ek het nou al ons ry-styl by ons ouderdomme aangepas en hy hou net by 70, terwyl ek sukkel om by te hou teen 58  :ricky: Die ander twee verdwyn gereeld oor die horison en ons verwag oor sekere hoogtes net die ergste. Gelukkig is ons darem almal weer heelhuids tuis en baie tevrede met nog ’n lekker rit wat goed af geloop het.
 

Latest posts

Top