JACOVV
Race Dog
Ek gaan nou nie veel praat nie - die kiekies moet maar die ding doen.
Was bietjie lus om uit die gewoel vd werk en roetine te kom, en volgens my is daar nie 'n beter plek as die NOK (Noordoos Kaap) nie.
Bietjie rondgebel en toe kon net Spoedvark en Theuns dit maak. Het bietjie aan depressive gely omdat die res nie kon saamkom nie, maar dis hoe die lewe is - van ons jol terwyl ander moet werk ;D
Die 3 vriende was:
The Mayor of Mopani
Theuns - self 'n man wat al die wereld plat gery het met sy GS. 'n Taxi het hom ookal laat vlieg, maar gelukkig het hy niks oorgekom nie.
Yep - reggeraai. Spoedvark ( :snorting: ) - jy moet hom op 'n trip he want hy ken almal.