chicco said:Hi Charka, Kom Eugene van Lydenburg af? Dis waar ek die eerste keer n ktm 950 gesien het, op daardie stadium was ek nog op n KRL, sien toe so n swart 950, die ou se naam was Eugene, hy en sy riding buddy MI Botha het my die lig laat sien......

Yes dis hy daai ja hy bly nou in lady gray
J-mo said:chicco said:Hi Charka, Kom Eugene van Lydenburg af? Dis waar ek die eerste keer n ktm 950 gesien het, op daardie stadium was ek nog op n KRL, sien toe so n swart 950, die ou se naam was Eugene, hy en sy riding buddy MI Botha het my die lig laat sien......
As jy die lig gesien het moes jy 'n BMW gekoop het. Ek verstaan as jy nie die lig sien nie beweeg jy oor na die "dark side". :mwink: ot:
Ek verstaan hoekom n BMW ou so baie die lig sien want hulle le so baie op hul ligte
jupiter said:So doen 'n mens dit mos !
Enter your email address to join: