Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Ek en my wederhelf het baie lank terug besluit om eendag die noorde van Limpopo te verken oor 'n langnaweek en die naweek van 24-26 Sept was te gou op ons. Ons het 'n paar vriende wat altyd saam met ons ry gekontak en eindelik was dit net ek, Marietjie (die wonderlikste pillion), Willie en Mossie wat tot op D- dag bymekaar was. Willie en Mossie is nog nie WD's nie, maar ek werk daaraan.
Nou ja, dis my eerste serious RR en hoop dit sal goed afgaan :biggrin:.
Foto 1: My trusty AT :thumleft:
2: Ons 4 van L na R, Mossie (R1100GS), Willie (R1200GS), Meraai en ek (Africa Twin).
3-5: Op die brug by Sterkrivier