3 Tubbies en Ben

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Skaapkop ons eie NAR - kyk na die uitdrukking op sy gesig  :imaposer:  :imaposer:

 

Attachments

  • SAM_1097.JPG
    SAM_1097.JPG
    99.1 KB
Ek was nogal beindruk met die naam van die plek  ???

 

Attachments

  • SAM_1100.JPG
    SAM_1100.JPG
    64.3 KB
Aai Skaapkop = al weer gevang met jou broek op jou kniee  :peepwall:  :imaposer:  :imaposer:

 

Attachments

  • SAM_1102.JPG
    SAM_1102.JPG
    86.6 KB
Ons ry in Napier se rigting want ek en Skaapkop soek grondpad  :thumleft:

 

Attachments

  • SAM_1104.JPG
    SAM_1104.JPG
    55.1 KB
Hier eet ons iets en soos Allen1 altyd noem, we had a few cold ones  :drif:  :drif:

Gunners op Napier

 

Attachments

  • SAM_1108.JPG
    SAM_1108.JPG
    104.3 KB
Photos are worth a thousand words ..... :peepwall:

 

Attachments

  • SAM_1109.JPG
    SAM_1109.JPG
    60.5 KB
Ons gaan Gansbaai toe. Grondpaaie is nogsteeds in pragtige kondisie.

 

Attachments

  • SAM_1110.JPG
    SAM_1110.JPG
    73.1 KB
Op Gansbaai kry ons toe ;n "site" in die karavaanpark en hul vra ons R170-00 vir die nag. Dink dit was baie billik want onthou, dis vakansie tyd  :thumleft:

Nog een van Gansbaai

 

Attachments

  • SAM_1112.JPG
    SAM_1112.JPG
    81.9 KB
jitte ry ek nou moer lekker saam, baie dankie 4 Kays, uitstekende trippie!

O0
 
Flippen lekker saam gery hier op die naat van my rug onder my aircon... dankie vir die fotos en rr...

Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk
 
danki vir di R/R keith dit was lekker om saam met jul te kon ry
ek sal later nog fotos probeer posit
lekker very lekka ;D
 
Casting from Turd said:
BEN TAP said:
danki vir di R/R keith dit was lekker om saam met jul te kon ry
ek sal later nog fotos probeer posit
lekker very lekka ;D

Watse Tap storie is dit die ben 10?    :imaposer: :peepwall:
ja turdie die ben ten storie het gedraai al op carte blanche maar het gelukkig ni van my gepraat ni :biggrin:
 
BEN TAP said:
Casting from Turd said:
BEN TAP said:
danki vir di R/R keith dit was lekker om saam met jul te kon ry
ek sal later nog fotos probeer posit
lekker very lekka ;D

Watse Tap storie is dit die ben 10?    :imaposer: :peepwall:
ja turdie die ben ten storie het gedraai al op carte blanche maar het gelukkig ni van my gepraat ni :biggrin:

Se jy.ne''
:spitcoffee: :lol8:
 
Lekker saam gery. Julle het regtig mooi wereld gery.
 
Ons het die volgende oggend vroeg opgestaan en gepak.

 

Attachments

  • SAM_1117.JPG
    SAM_1117.JPG
    83.5 KB
Top