atj
Pack Dog
- Joined
- Sep 14, 2009
- Messages
- 201
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Trip se oorspronklike beplanning was om by al die studente pelle en familie om te ry en bo in swaziland te gaan draai. Moes nog bikie vir my pa werk en toe maar besluit om die naweek van 22 Desember baviaans deur te ry. Is teerpad van ceres na Prince albert en van daar na willomore, deur die Baviaans tot Hankey. Wou iewers oorslaap maar het hartenbos te veel gemis en is van Jeffreys teerpad tot by die strandhuis..
dae=1
ure = 11
km = 932
max speed grondpad willomore toe = 178(gps)
vas gesit in riviere = x2
max temp = 41.5'c
Happy
dae=1
ure = 11
km = 932
max speed grondpad willomore toe = 178(gps)
vas gesit in riviere = x2
max temp = 41.5'c
Happy
Attachments
-
20121220_175144.jpg197.8 KB · Views: 364
-
20121221_111842.jpg128.9 KB · Views: 357
-
20121221_111911.jpg133.4 KB · Views: 360
-
20121221_133734.jpg178.2 KB · Views: 363
-
20121221_140831.jpg138.4 KB · Views: 361
-
20121221_142503.jpg163.3 KB · Views: 359
-
20121221_144612.jpg157.6 KB · Views: 356
-
20121221_150616.jpg184.8 KB · Views: 359
-
20121221_155435.jpg150.8 KB · Views: 354
-
20121222_074808.jpg147.1 KB · Views: 351