Dusty Rusty
Grey Hound
“Kom ons gaan die naweek Oasis toe”, kom die bb
“Jaaaaaaaa! Ek’s game!” is die reply
Nou ja, toe maak ons so. Saterdag oggend redelik vroeg het Nismark en Dusty Rusty toe pad gevat na Oasis in die Sederberge. Die huisdiere het gemengde gevoelens daaroor gehad.
Rambo wou he Asjas moes by die huis bly vir “pilowtalk”