Altie7deLaan
Race Dog
- Joined
- Nov 5, 2011
- Messages
- 1,984
- Reaction score
- 147
- Location
- durbanville
- Bike
- Husqvarna (all models)
So vanmiddag gaan Loer Ek Daar by acme, Ek sien op die web hulle het n paar s1000aaraars wat n lekker stunt bike sal maak. Almal is code 3 met aansienlike cosmetic skade, en prys tussen 110 k en 135k? Daar is ook baie 12gs oillies met baie skade, ook code 3 en Rondom 60k? Is daar werklik mense wat dit betaal vir code 3? Baie van die goed gaan jou op die einde meer as n code 2 kos?