baviaanskloof kamp

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jakesvv

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
90
Reaction score
4
Location
Pretoria
Bike
Kawasaki KLR 650
More almal, ek beplan n trip in middel november af Baviaans en karoo,soek inligting oor waar is beste plek om in Baviaans te kamp(min of meer in middel van kloof)+watter kant af is die beste om te ry oos of wes.
Wie het al in karoo lang die pad al gekamp.Wil graag daar naby Beervlei dam kamp+ naby Datlington dam.
 
Top