DirkB
Puppy
Goeie dag al die Wille Honne
Amper 'n maand terug al geregistreer maar nou eers die moed bymekaar geskraap om myself voor te stel.
Ek bly in Roodepoort aan die Woes Rand en het vir ongeveer 32 jaar nie 'n fiets van my eie gehad nie alhoewel ek so hier en daar die kans gehad om iemand s'n te ry.
Ek het in Februarie 2009 'n Suzuki Burgman 400 aangeskaf wat toe "Skuterki" gedoop is. In Junie 2010, na ek met Skuterki na die MMC toe is, het ek 'n 650 V-Strom gekry en die is toe maar "Strompie" gedoop.
Was al so 'n bietjie op die grond maar nou nie juis iets om oor huistoe te skryf nie.