Blomme toer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Karin A said:
NET 'n draai daar op my buurdorp gemaak net om gesig te wys :thumleft:

Dit was goed om julle daar te ontmoet. Luther en tgg moet darem hulle sterre dank dat hulle sulke goeie vrouens het.   :3some:

Sal later vandag hopelik kans kry om my fotos, wat julle insluit, op te laai.
 
Flatout, jy is die ou oom met die bokkiebaard >:D, wie is Pote? Hel dit is sleg as 'n mens oud raak
 
Karin A said:
Flatout, jy is die ou oom met die bokkiebaard >:D, wie is Pote? Hel dit is sleg as 'n mens oud raak

Pote is die ou met die twee voete! 1 linker poot en 1 regter poot  :imaposer:
 
Hier volg my foto's.
 
Attachments

  • 010.JPG
    010.JPG
    239.8 KB
  • 014.JPG
    014.JPG
    264.1 KB
  • 016.JPG
    016.JPG
    239.2 KB
  • 017.JPG
    017.JPG
    351.6 KB
  • 007.JPG
    007.JPG
    256.2 KB
En nog
 
Attachments

  • 037.JPG
    037.JPG
    188.1 KB
  • 042.JPG
    042.JPG
    315.3 KB
  • 034.JPG
    034.JPG
    197.3 KB
  • 020.JPG
    020.JPG
    224.5 KB
  • 018.JPG
    018.JPG
    323.9 KB
Pote said:
Bottervet laat kom met die fotos!! of het 'n "bosluis" jou ook beet gekry   >:D

Het julle dan so stadig gery dat die bosluise kans gekry het om op te klim?  :peepwall:
 
Pote said:
Bottervet laat kom met die fotos!! of het 'n "bosluis" jou ook beet gekry   >:D
Gelukkig was my gulp darem toe (oops). ...............................  Pote ons moet die k_k hier los voor daar "Eendekuil fun ride " op ons getrek word.  :deal:
 
Bottervet said:

Gelukkig ry ek nie 'n quad bike of plastic nie  ;)  Die ou laaste stoppie vir die dag @ Blue Peter was die moeite werd... die uitsig was iets ongelooflik het 'n foto daarvan self in 'n ander thread ge-post  :biggrin:
 
Aaah beautiful!

Such a perfect weekend for riding. Your route didn't involve much water. I would have probably been better off there!  :imaposer:
 
Riebeeker said:
Karin A said:
Flatout, jy is die ou oom met die bokkiebaard >:D, wie is Pote? Hel dit is sleg as 'n mens oud raak

Pote is die ou met die twee voete! 1 linker poot en 1 regter poot  :imaposer:
Dis ek daai  :thumleft:
 
Attachments

  • 557146_442230849162245_1172386735_n.jpg
    557146_442230849162245_1172386735_n.jpg
    145.1 KB
A big thank you to all. I am just waiting for the video to load to You-tube and then the RR will follow. Another 660 minutes
 
Het nie tyd vir 'n ordentlike ride report nie maar sal so iets by elke foto sê en sommer direk op forum pos.

Terwyl ek en Robin vir die groep wag om op te daag kom ry Chantal daar aan op haar Zongshen. Haar ATGAAT word glo deur 2StrokeDan geborg.    :eek:
 
Attachments

  • 100_3548.JPG
    100_3548.JPG
    484.9 KB
Garfield en sy gesin daag ook amper soos verwag daar op en trek aan vir hulle rit na Wuppertal. Sy vrou is so opgewonde sy voer sommer 'n paar passies daar uit terwyl hy en sy dogter verleë afkyk.  :biggrin:
 
Attachments

  • 100_3549.JPG
    100_3549.JPG
    435.3 KB
Top