Karin A
Pack Dog
NET 'n draai daar op my buurdorp gemaak net om gesig te wys :thumleft:
Karin A said:NET 'n draai daar op my buurdorp gemaak net om gesig te wys :thumleft:
Karin A said:NET 'n draai daar op my buurdorp gemaak net om gesig te wys :thumleft:
eepwall:Karin A said:Flatout, jy is die ou oom met die bokkiebaard >, wie is Pote? Hel dit is sleg as 'n mens oud raak
Karin A said:Flatout, jy is die ou oom met die bokkiebaard >, wie is Pote? Hel dit is sleg as 'n mens oud raak
Pote said:Bottervet laat kom met die fotos!! of het 'n "bosluis" jou ook beet gekry >
Gelukkig was my gulp darem toe (oops). ............................... Pote ons moet die k_k hier los voor daar "Eendekuil fun ride " op ons getrek word. :deal:Pote said:Bottervet laat kom met die fotos!! of het 'n "bosluis" jou ook beet gekry >
Gelukkig ry ek nie 'n quad bike of plastic nie Die ou laaste stoppie vir die dag @ Blue Peter was die moeite werd... die uitsig was iets ongelooflik het 'n foto daarvan self in 'n ander thread ge-post :biggrin:Bottervet said:Gelukkig was my gulp darem toe (oops). ............................... Pote ons moet die k_k hier los voor daar "Eendekuil fun ride " op ons getrek word. :deal:Pote said:Bottervet laat kom met die fotos!! of het 'n "bosluis" jou ook beet gekry >
Dis ek daai :thumleft:Riebeeker said:Karin A said:Flatout, jy is die ou oom met die bokkiebaard >, wie is Pote? Hel dit is sleg as 'n mens oud raak
Pote is die ou met die twee voete! 1 linker poot en 1 regter poot :imaposer:
Enter your email address to join: