Bokmek Boerboelle En 'n Boere Oorlog!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
As mens so rigting beduiweld soos ek is, is dit dalk maar net beter om te vra!  ;)

Verlede jaar het Koos een of twee SA Toekennings vir sy kase ontvang.  Dit sal ek met plesier eet, die bokmelk het net 'n te wilde smaak!
 
    Lekker trippie.Ek het al gewonder hoekom ons so min van julle hoor deesdae.
 
Dusty Rusty said:
By Sutherland moet ons eers wag dat die eienaar van die vulstasie se kerkdiens klaarmaak voordat  ons brandstof kan kry.  Van daar af ry ons  oor  Verlatenheidskloofpas en draai regs op ‘n grondpad  na Santa se skerm.    

Ek’s nogals  nuuskierig om hierdie padstal te sien wat op ‘n eerlikheidsbeginsel werk.  Mens gaan glo net die  onbemande riet-“igloo” binne, neem waarvoor jy lus is, gooi jou geld in ‘n  melkemmer en trek die deur agter jou toe.  

Ongelukkig beland ons voor   dooiemansdeur en moet ons tevrede wees met foto’s neem.

Ek was verlede jaar Augustus daar gewees en toe is aan my vertel dat die honesty padstal gaan toemaak.
Lyk of dit nou wel so is. Die vrou wat dit gerun het het skynbaar al die fondse net so in die gemeenskap terug geploeg en geen wins geneem nie.
 
Thanks Nadia for taking the time to put this Gr8 RR together. You always put a lot of thought & effort into it. Nou lekker saam gery....soos ek gelees het.  ;) :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Puik stukkie werk DR.

Voorwaar altyd 'n pleasier om jou stories te lees.  :thumleft:
 
Ja, dis jammer dat ons op sulke plekkies moet uitmis. 

Dalk is hulle eendag terug "due to popular demand"

Ek voel so bietjie skaam om te vra (wil darm nou nie te voor op die wa wees nie) maar lees julle net hierdie RR of check julle die regte storie op die blog ook uit?  :)

Dankie vir die komplimente, waardeer!
XX
 
Top