EwaldSchmidt
Pack Dog
Ian in Great Brak River said:Wow, dit was 'n toer met 'n bietjie van alles vir julle.
Dankie vir die geleentheid om saam te ry op 'n goeie RR.
8)
Baie dankie Ian en dankie vir die lees!

OOOOMS said:Baie lekker klaar gelees Ewaldt, hoop ons sien julle weer binnekort oppi pad!!!
EwaldSchmidt said:Die ander het ook nie almal heel tuis gekom nie...
Op die dag tussen Kang en Lichtenburg het Johan se agter skokbreker heeltemal gedisintegreer. Hulle het ook baie genade gehad deur nie te val nie. 'n Treklorrie het tot hulle redding gekom en hulle Johannesburg toe gevat. Johan se hele skokbrekerstelsel word tans oorgebou...
In daardie tyd het Francois 'n agterwiel puncture gehad wat nie langs die pad reggemaak kon word nie. Hy het toe Johan se agterwiel geleen vir die res van die toer...
Dit lyk asof net Richard se fiets dit heel anderkant uit gemaak het... 'n GS met oor die 120 000 km op...
Toe ons die toer begin reël het, wou ons vreeslik graag 'n back-up voertuig met 'n sleepwa gehad het. Maar niemand wou saam nie... Later het ons gesê: "Wat kan nou verkeerd loop? Ons ry mos BMW..."
Met genade het ons almal heel tuis gekom. En een van die dae is die BMW's ook weer reg... die banksaldo gaan nog so ruk vat om te herstel...
Net twee van die Bikes het by Manfred se gastehuis in Lichtenburg uitgekom... dalk moet ons 'n reunie ride hou soontoe...
Klein Torkar said:EwaldSchmidt said:Die ander het ook nie almal heel tuis gekom nie...

"Toe ons die toer begin reël het, wou ons vreeslik graag 'n back-up voertuig met 'n sleepwa gehad het. Maar niemand wou saam nie..."
Julle het nie gevra nie.
Genesis115 said:Great RR lekker gelees
LekkerEwaldSchmidt said:Met groot dankbaarheid teenoor Genesis115 en Welsch en Chris en Mark daar by Dream Adventure Motorcycles kan ek vandag sê: My Varkie is weer heel en tuis!
Dit was so lekker om hom gister te gaan haal... Dankie vir almal wat gehelp het in die proses!
Enter your email address to join: