Bliknêrs
Race Dog
Die motorfiets start maklik as hy koud is.
Soms as hy warm gery is start hy maar wil nie idle nie.
Dis bietjie random maar ek is nou skrikkerig om met hom te ry want ek weet nie wanneer dit gaan gebeur nie.
Ek weet dis nou nie n ADV bike nie maar as daar iemand is wat idees het, gooi asb.