Cederber Oasis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Gaan net n paar foties gooi, was n baie lekker dag gewees, son het my n bietjie geeet.
Kaapse mense is mos nie meer son gewoond nie.
 
Attachments

  • Oasis (2).JPG
    Oasis (2).JPG
    261.9 KB
  • Oasis (3).JPG
    Oasis (3).JPG
    319.8 KB
  • Oasis (4).JPG
    Oasis (4).JPG
    290.7 KB
  • Oasis (5).JPG
    Oasis (5).JPG
    279.3 KB
  • Oasis (6).JPG
    Oasis (6).JPG
    224.1 KB
  • Oasis (7).JPG
    Oasis (7).JPG
    231.6 KB
  • Oasis (8).JPG
    Oasis (8).JPG
    278.9 KB
  • Oasis (1).JPG
    Oasis (1).JPG
    248.8 KB
Het so 10:00 se kant by Oasis aangekom en het gedink om sommer vinnig Wupperthal toe te ry.
Ek was nog nooit daar nie en het beplan om 12:00 weer terug te wees by Oasis, iets onder die hemp te sit...
en dan weer terug te ry Paarl toe.

So 30km van Oasis af het ek gevoel dat iets nie pluis is nie ... dit was tyd om bietjie tire te werk.

Dit het my ongeveer ’n uur gevat om alles weer reg te kry en het toe maar weer omgedraai Oasis toe. Daar het ek gou 2 koues gevat en toe weer die terug tog aangepak.
 
Attachments

  • Oasis (10).JPG
    Oasis (10).JPG
    288.2 KB
  • Oasis (14).JPG
    Oasis (14).JPG
    241.8 KB
  • Oasis (13).JPG
    Oasis (13).JPG
    315.5 KB
  • Oasis (12).JPG
    Oasis (12).JPG
    359.1 KB
  • Oasis (11).JPG
    Oasis (11).JPG
    275.3 KB
  • Oasis (9).JPG
    Oasis (9).JPG
    327.7 KB
Ek kan nie glo dat n mens daar ry, en dan steek n donnerse spyker in die tire in nie, maar nou ja...

Nog so n paar..............
 
Attachments

  • Oasis (15).JPG
    Oasis (15).JPG
    297.1 KB
  • Oasis (16).JPG
    Oasis (16).JPG
    316.5 KB
  • Oasis.JPG
    Oasis.JPG
    303.9 KB
Was 'n lekker dag in die Sederberge - ek is vroeg vanoggend ook daar verby.  :thumleft:
 
Bad luck, jy was amper in Wupperthal - dis altesaam so 40km van Oasis af. Ons is Vrydag van Wupperthal deur Eselsbank na Oasis, maar lekker slapgat met 'n kar. As jy sou deurgedruk het na Wupperthal sou jy van daar eintlik 'n maklike paadjie na Clanwilliam en die N7 gehad het. Die omgewing daar is nou baie mooi en die weer was baie lekker die naweek.
 
Ek was ook vanoggend nog by Oasis tot seker so by 11h00 se kant, ek het 'n lilo vir Oasis geskenk  ;) daai groenetjie in die swembad  :biggrin:
 
Some really wonderful photos of such a wonderful place. We really are blessed here in the WC with some really Gr8 places to enjoy.

Thanks a lot for sharing your experience with us. :thumleft: :thumleft:
 
Karel Kat said:
Bad luck, jy was amper in Wupperthal - dis altesaam so 40km van Oasis af. Ons is Vrydag van Wupperthal deur Eselsbank na Oasis, maar lekker slapgat met 'n kar. As jy sou deurgedruk het na Wupperthal sou jy van daar eintlik 'n maklike paadjie na Clanwilliam en die N7 gehad het. Die omgewing daar is nou baie mooi en die weer was baie lekker die naweek.
Wat se kar, KK? Kom uit daarmee!
 
Breekbeen said:
Gaan net n paar foties gooi, was n baie lekker dag gewees, son het my n bietjie geeet.
Kaapse mense is mos nie meer son gewoond nie.

Ijust can't seem to place where those two photos (Oasis1 & Oasis2) were taken.?? Please share,.... just love those reflections. Looks so peacefull. :thumleft: :drif: :drif:
 
Hoorn said:

Ha, ha, dis my vrou se (ou) Forester waar ek darem soms met spesiale vergunning agter die stokke mag inskuif.  Was darem al 'n paar keer deur die omgewing met 'n fiets (sien https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=13208.0 toe ek nog Oppad/Sot geheet het) en jonk was. 'n Bejaarde hoort eintlik in 'n kar, onthou dit.  ;D

Attachments

  • wupper01.jpg
    wupper01.jpg
    135.7 KB
Bring It On said:
Breekbeen said:
Gaan net n paar foties gooi, was n baie lekker dag gewees, son het my n bietjie geeet.
Kaapse mense is mos nie meer son gewoond nie.

Ijust can't seem to place where those two photos (Oasis1 & Oasis2) were taken.?? Please share,.... just love those reflections. Looks so peacefull. :thumleft: :drif: :drif:

Die eerste plaas wat jy kry op die grondpad, van Ceres se kant af. Dam sit net links van die pad.
 
Cool, thanks for that ;) Sal seeker maak om uit te kyk vir dit. Ek & SWAMBO wil weer plan maak om daai roete te doen nou oor Dec/Jan, waneer ons op verlof is.
 
Top