CRADOCK HIER KOM ONS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
En dan hier en daar 'n "boom-gate", maar daar druk jy net 'n knoppie en gaat in.

Is daai boom-gate oppad Swaershoek toe nog daar?
 
En dan hier en daar 'n "boom-gate", maar daar druk jy net 'n knoppie en gaat in.

Is daai boom-gate oppad Swaershoek toe nog daar?
Phok ja, en daai een moet jy van die bike afklim om die knoppie te gaan druk. :mad:
 
Phok ja, en daai een moet jy van die bike afklim om die knoppie te gaan druk. :mad:
Ons moes iemand lui om n kode te kry lang terug. Toe was daai boom nog vars nuut. 😬
Ek is mal oor daai wêreld se popelier en wilger bome op elke plaaswerf en riviertjie. Sonder daai bome sou dit maar redelik boomloos wees,want n doringboom is nie n boom nie dis n vervuiling!!
 
Jy sien mos die groot entjie tussen die plase, daar is hy darem maar kaal en vaal. Ek sien darem ook redelike groot peperbome wat rondstaan, lyk darem ook nie te sleg nie en dan natuurluk die Alwyne in blomme tyd.
 
Dis seker ook net ek wat 'n heavy duty tube in middeldeur kan breek! 🤣
Dankie VA dit was n gawe RR dankie vir die deel. 👏 Jou liksens sit nog daar ,maar lyk my die slipstreamvanger sn is weg?
Chris, ek hou maar die skyfies in my handsak. Daai goed is te duur om te vervang. Gelukkig het al die "traffics" dit sovêr aanvaar as ek vir hulle vertel die goed word te veel gesteel. 😏

O, en ek is ook maar net op die teerpad in sy slipstream, anders ry ek vir hom weg. Ek moet hom maar in die oog hou. Ek moet bieg, hierdie keer het hy meeste kere op die grondpad ook voorgery. Jis, ek voel al sleg omdat ek hom elke keer wen. Hy moet seker ook af en toe 'n beurt kry.
 
Dit is net wat ek vandag nodig gehad het!
Lekker om te sien hoe julle twee so lekker rondry👍
Dankie vir al die moeite!
 
All those gravel roads you describe have a certain timeless quality, and all are subtly different each time one rides them.

As a matter of interest, how quiet is that Peperboom campsite - I’m thinking traffic noise from the nearby tar road …?
 
Well described. 👌

Now that you mention that, I can't recall hearing anything from the campsite, it was very quiet.
 
Vir die wie sou belangstel, hier is die vids van die naweek se trippie.

Verskoon die musiek, maar dis al wat ek kan kry wat toelaatbaar is op "you se tube." As jy nie van die musiek hou nie sit die klank af en speel jou eie musiek op die kant. 🤣

Dag 1

Dag 2 + 3
 
Top