Destination unknown - not anymore!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 7, 2022
Messages
505
Reaction score
509
Location
Boksburg
Bike
Yamaha T7
Sep, Okt, Nov lê voor my..........., Desember is ek in die Tuin Roete saam met die familie.

Here are my options

1. Elephant Sands - Botswana. ( was ook al daar, maar baie nice)
2. Swartbergpass, die Hell, Wilderness.
3. Baviaans, maar het hom al gedoen.
4. Was nou die dag deur die Noord Kaap, Upington, Kenhardt, Weskus ens.
5. Die res van die bosveld, done that..
6. KZN, daai plek en die Oos Kaap sal nie n sent van my sien nie, ever.

Al gehoor van die Tankwa?

Enige ander idees?
 
Last edited:
Top