Die hont is los!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Serfie said:
Dankie vir die stukkie 'deel' van jou wereld en sy dinge Dorsland...en dankie vir almal met hul bydraes van gedigte uit onse skooldae...snaaks hoe die goed eers vandag SOVEEL meer sin maak as op skooldae!!!

Op skool het ons mos net daardie jong ongetroue juffrou dopgehou.

Mense mense mense - skooldae was lekker  :biggrin:

Dorsland said:
Ek gaan bietjie hoor wanneer hulle fees hou JMOL, dan laat weet ek jou.  :thumleft:

:thumleft:
 
JMOL said:
En het ek nou lekker saamgery so vroeg in die oggend.  :thumleft:

Daar is niks fout met jou kiekies nie.

Wanneer is die pampoenfees?  Dink ons moet 'n trippie soontoe reel  :deal:

PUMPKIN FESTIVAL 4th APRIL 2015  :thumleft:
 
:biggrin: Manne manne die stuk aarde  le my na aan die Hart
jy maak mooi Uncle Dorsland hou so aan
OOM KOOS DOEP:

Die kole gloei, soos vroeër aande.
Maar die vuur is in my kop.
En 'n ysige wind, skroei my hande.
Vas teen die beker, met dop.

Die ryp is 'n vlam om my voete.
Maar die koue, brand in my bors.
En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors.
Met 'n koue hart, tot die môre uur.
Drink ek teen die vuur in my kop.
En ek voel die koue, ek voel die vuur.
Vreet my stuk-stuk op.
Vreet my stuk-stuk op.

Daar's teveel, met die wêreld gefoeter.
Daar's teveel met die mense gemors.
En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors.
Met 'n koue hart, tot die môre uur.
Drink ek teen die vuur in my kop.
Ek voel die koue.
Ek voel die vuur.
Vreet my stuk-stuk op.

Die helde, na al die geploeter.
Lê diep in die aarde se kors.
En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors.
Met 'n koue hart, tot die môre uur.
Drink ek teen die vuur in my kop.
En ek voel die koue.
Ek voel die vuur.
Vreet my stuk-stuk op.
Met 'n koue hart, tot die môre uur.
Drink ek teen die vuur in my kop.
En ek voel die koue.
Ek voel die vuur.
Vreet my stuk-stuk op.
En ek voel die koue.
Ek voel die vuur.
Vreet my stuk-stuk op.

Ook gesing deur Koos du Plessis/Mathys Roets/Wynand Strydom/Karla du Plessis
Musiek en liriek deur Koos du Plessis - Uitgewer - Inhuis Musiek


Meer Lirieke https://www.liriekfabriek.co.za/atotz/theuns_jordaan/koue_vuur.htm#ixzz3TE75lR8F
Follow us: @Afr_Lirieke on Twitter | AfrLirieke on Facebook
 
Dorsland said:
african dust said:
mooi, ons is nou nou daar !

Ketel kook al  :thumleft:  Laatslaapers  ;)

Gee my a maand, dan kan daai Ketel fluit.
Laat slaap is nie deel van my DNA nie... ek is soos 'n hoenner...as die son sak, dan soek ek slaap plek...en vroeg wakker. :thumleft:
Your stories always have a way of dragging one sleepily through the travels of yesteryear. Thanks for that.
 
Bundu said:
JMOL said:
En het ek nou lekker saamgery so vroeg in die oggend.  :thumleft:

Daar is niks fout met jou kiekies nie.

Wanneer is die pampoenfees?  Dink ons moet 'n trippie soontoe reel  :deal:

PUMPKIN FESTIVAL 4th APRIL 2015  :thumleft:

Thanks Bundu.  Those big orange pumpkins will forever remind me of the first Halloween flick.  Without a doubt the scariest movie I've ever seen.  I think I was cured from horror flicks after that  :eek:
 
Malibu said:
TOO Stunning! 
Heng, you take great pics!
:thumleft:

Thanks Mal, glad you enjoyed it.  Bit of a different area to your bit of heaven of hoe?
 
african dust said:
Gee my a maand, dan kan daai Ketel fluit.
Laat slaap is nie deel van my DNA nie... ek is soos 'n hoenner...as die son sak, dan soek ek slaap plek...en vroeg wakker. :thumleft:
Your stories always have a way of dragging one sleepily through the travels of yesteryear. Thanks for that.

hehehehe, I know what you mean.  I always say to myself I'd like a day when I can get up late and then when that day comes, I am up at my normal time anyway.  It's my most productive time of the day, before everyone else clocks in.

Glad you enjoyed it, everyone's lives are so rushed that for me, to amble along a winding road, going nowhere slowly, is food for the soul.  While the good old days were probably never quite as good as we'd like to think, there was certainly a quality to it that modern lives are sorely lacking. Sort of like a quality vs quantity thing I guess.
 
Dorsland said:
Bundu said:
JMOL said:
En het ek nou lekker saamgery so vroeg in die oggend.  :thumleft:

Daar is niks fout met jou kiekies nie.

Wanneer is die pampoenfees?  Dink ons moet 'n trippie soontoe reel  :deal:

PUMPKIN FESTIVAL 4th APRIL 2015  :thumleft:

Thanks Bundu.  Those big orange pumpkins will forever remind me of the first Halloween flick.  Without a doubt the scariest movie I've ever seen.  I think I was cured from horror flicks after that  :eek:
:eek: ;D :thumleft:
https://karoospace.co.za/advert/nieu-bethesda-pump-palooza-4-april-2015/
 
Ongelooflik mooi Dorsland....................africana.. :thumleft:
 
Whaa, daai 2 de foto. Julle moet verstaan, sy was moeg "genevigate". Sy kon nie mooi onthou of Basecamp gesé het: Lenks of regts nie!!!

Excellent RR Mater!
 
Jy ken mos daai gesgde in Engels:  "When you come to a fork in the road, lie down and sleep on it".  :imaposer:  Lyk my my buurman (die fodie is by sy plaas geneem) het bonus of iets betaal die afgelope maandeinde.  Maandag toe sien ek het een van sy mense (seker Sondagnag toe die rooiprop opraak) hulle ou VW Jetta deur een van die afloopvore gerol en staan die arme ou karretjie poerdes daar in die veld  vir 2 dae met sy voorwiele wat soos skeeloë elk in 'n ander rigting loer.  

Ek gaan my boerdery effe diversifiseer. Die drankwinkel rigting in  ;)
 

Latest posts

Top