Die lekker ompad na die Suidkaap WD saamtrek.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Smidty said:
" (in die kar en met altwee skoonma's saam) "
:imaposer:   :imaposer:  hoe het jy dit reg gekry?  :pot:    :imaposer:

My skoonma is een van 'n identiese tweeling.

:biggrin:
 
Dankie vir die heerlike trip, kuier en die raad vir die afsak by die bergpad!

Jammer vir die wynbottel die eerste val op die pad gemaak het, maar met die afpak by die bash toe breek hy!
 
Louwtjie said:
Dankie vir die heerlike trip, kuier en die raad vir die afsak by die bergpad!

Jammer vir die wynbottel die eerste val op die pad gemaak het, maar met die afpak by die bash toe breek hy!
was die baas van die bottel darm nog heel gewees later die aand :peepwall: of het hy toe ook gebreek ???
 
Louw , altyd lekker om saam met jou te ry. Die idee is net dat as jy n anner man se wynbottel wat verloor het , en heel is optel langs pad  , dan moet jy hom heel hou tot by die bestemming .  :imaposer:
Spot maar net Louw , hy't sy eie voorraad verloor . Was lekker .  :thumleft:
Kan nie glo jy't niks gedrink die aand nie , was jy bang vir die pad af ?  :peepwall:
 
Lekker trip !!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Was goed om julle almal in Meijers rus te sien.  :ricky:
 
Ek het hom , julle kan hom gaan ry , maar ek gaan saam . Daai roete is soos n roller coaster ride , net bultjies , driffies en hobbels , almal lekker hoespoed , ok buiten n paar waar ek amper my gat gesien het .  Jy al ooit n HP2 hoog deur die lug sien trek met bagaas op ?  :imaposer:
 
Lekker Oom Fender. Dit was baie lekker om julle manne weer te sien. :thumleft:
 
Lekker RR Fenderbender. Nice om julle te gesien het by MeiersRus  :thumleft:

Ps Nice foto die , altyd goed om sulke mooi mans te sien  :D
 
Attachments

  • FenderBender , Weskus Des_2010_006.jpg
    FenderBender , Weskus Des_2010_006.jpg
    113.8 KB
boere said:
Wonder waar gaan "BOB the Rapist" nou weer kak aanjaag. :pot:
BOERE, BOERE, BOERE !!! skaam jou !
 
FB, nof n foto of twee.
 
Attachments

  • IMG_1507 [800x600].jpg
    IMG_1507 [800x600].jpg
    148.6 KB
  • IMG_1528 [800x600].jpg
    IMG_1528 [800x600].jpg
    155.8 KB
  • IMG_1533 [800x600].jpg
    IMG_1533 [800x600].jpg
    121.9 KB
  • IMG_1535 [800x600].jpg
    IMG_1535 [800x600].jpg
    136.1 KB
dit om voor asof daai 800gs omtrend op elke foto is, Bob het julle toe darm lekker vleis gebraai :peepwall:
 
Pote said:
dit om voor asof daai 800gs omtrend op elke foto is, Bob het julle toe darm lekker vleis gebraai :peepwall:
Dis net dat daai 800GS wegraak as ons ry, so ons neem maar fotos as hy staan, want dis al wanneer hy voor ons is...EN FOK WEG MET JOU VLEIS BRAAIERY !!!
 
Legadema said:

Nie waar nie Bobsie, maar as dit jou laat beter voel is dit reg so, daai "bok'ooi" het somme lekke uitgestap... :ricky:
 
Waas die fotos van die res van julle trip ? Ek wil ook sien .
 
Fenderbender said:
Waas die fotos van die res van julle trip ? Ek wil ook sien .
Die 800 was eerste bo op die berg en hiervoor het Dewald die "Polkadot" Yersey onvang, die volgende oggend.
 
Attachments

  • IMG_1543 [800x600].jpg
    IMG_1543 [800x600].jpg
    130.5 KB
  • IMG_1543 [800x600].jpg
    IMG_1543 [800x600].jpg
    130.5 KB
Top