Die lekker ompad na die Suidkaap WD saamtrek.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lyk my ek sal dan tog maar die foto van Legadema Sat ogg moet post, ai, ai, ek wou nie eintlik nie.... :patch:
 
weskus said:
Lyk my ek sal dan tog maar die foto van Legadema Sat ogg moet post, ai, ai, ek wou nie eintlik nie.... :patch:
Daar is baie streng internasionale wetgewing oor mense se privaatheid, en die word ook in ons grondwet omskryf. Geen fotos mag geneem en gepubliseer word sonder die betrokke persoon se wete of toestemming nie.
 
Nee man , jou maak julle my nog meer die bl@ksem in , klink my ek het baie uitgemis .  ;D
 
Lekker Fender!!  :thumleft:  My jaloesie sit vlak - hoop om eendag daai padjies saam met jou te ry.
 
Top