Die Suid Kaap is groen en mooi.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jislaaik, hoe verlang ek nou huistoe! Kom van Heidelberg af( die ouers bly nog daar). Het 'n plekkie in die Puntjie, en vir my is dit die mooiste en lekkerste plek in die wereld.

As ek nou nie my feite verkeerd het nie, het Kleine Fontein sy bestaan aan Simon Van Der Stel te danke. Dit het as 'n veepos begin.

Kan nie wag om weer daai kant te kom nie. Partykeer steel ek sommer met die plastic uit die dorp uit, en ry dan teen die berg uit en met 'n loop tussen die plase deur huistoe. Net so vinnige kop skoonmaak.

Dankie, geniet altyd jou ride reports! Sal uitkyk desember op Stilbaai!
 
Top