DIE SUSSIE se eerste draffie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,303
Reaction score
2,229
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Sneeuw Witjie se sussie sal van nou af net as DIE SUSSIE bekend staan.... ek kan nie so baie TIK nie.  :imaposer:

Om DIE SUSSIE reg te kry vir die langpad moet sy 1000 gou gou opkry sodat sy gediens kan word.
Dus spring ek en die BAAS vanoggend voor 07h00 hier weg en druk daai voorwiel rigting Clarens.

Druk lekker knoppies en stel die suspensie vir 2 helmets met geen bagasie.  Damping STANDARD en daar gaan ons.

Maar oooo wee.. Iemand het weer die blerrie kraal oopgelaat en die hele wereld is TOE onder die mis.

Ons kruie kruie maar so voor, en gelukkig by Heidelberg begin hy oopmaak.

Skiet rigting die Vaaldam en by Karan Beef draai ons links af op die Boschkop pad.

Wat van 'n bietjie grond vra ek vir die Baas.  :thumleft:  dit is wat ek kry en by die eerste grond pad wat regs uitdraai kies ons koers. Sy loop soos 'n droom op die grondpad.  Solid as a Rock se ek jou.

By Villiers gou eers stop by die rivier vir 'n fotie.
Man ek kan nie ophou smile nie.

 

Attachments

  • 20140419_080757.jpg
    20140419_080757.jpg
    62.6 KB · Views: 342
  • 20140419_080813.jpg
    20140419_080813.jpg
    74.6 KB · Views: 348
  • 20140419_080834.jpg
    20140419_080834.jpg
    34.2 KB · Views: 357
  • 20140419_080844.jpg
    20140419_080844.jpg
    66.4 KB · Views: 370
  • 20140419_080741.jpg
    20140419_080741.jpg
    67.4 KB · Views: 354
Top