Dinge werk bietjie anders hier in Loxton!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het 'n slaapsak wat nie aan my behoort nie!! Kan reel vir aflewering teen 'n minimale alkholosie fooi!! ::)
 
Ek hoop dis myne!!!! ;D

Dusty soek ook haar sak met stoof ens...
 
op die foto lyk die crossing nou sommer baie kleiner.
maar ok, die "interesante" deel was nie rerig die water nie maar die modder voor die water  :laughing4:

Trailrider said:
cassiebotha said:
Julle lucky mense! Gryph hoe ver was die pad tot daarso.  Hoelank het julle gery om daarso uit te kom.  Was dit warm daarso?

Die pad soontoe was tussen 400 en 500km en ons het 11 ure gevat om dit te doen! :eek7:

Die pad was, uhm, interresant om die minste te se! :patch:

P2270106.jpg

sien jy nou waar ek deurgestap het?  :p  reguit lyn van die klip op die wal na die bycicle spore op die eiland en dan reguit oor.  ;D

dis geen wonder jy het gate gekry op die regterkant wat ek nie gesien het nie.  :laughing4: :laughing4: :laughing4:
lemac said:
Ek het 'n slaapsak wat nie aan my behoort nie!! Kan reel vir aflewering teen 'n minimale alkholosie fooi!! ::)

dit is Dr Dirt sn.   ek offer graag n koue bier vir aflewering  :thumleft:  dis so ver van jou tot by my ek maak dit sommer 2 biere :laughing4:

eendag op 'n reendag as ek eendag vir my ook groot bike koop sal ek by BMW hoor of hulle my droombike F800 kan fit met tubeless tyres.  shoe ek raak meegevoel oor net die woorde van F800 :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif:
 
[/quote]

sien jy nou waar ek deurgestap het?  :p  reguit lyn van die klip op die wal na die bycicle spore op die eiland en dan reguit oor.  ;D

dis geen wonder jy het gate gekry op die regterkant wat ek nie gesien het nie.  :laughing4: :laughing4: :laughing4:
lemac said:
Gryph hoekom stap n mens eers deur n crossing? Sodat ander ouens op n ander spoor deur ry?  :peepwall:  :imaposer:  :imaposer:

Dankie vir almal vir die trippie en sien julle seker Vrydag by die drinks ding. "Laat djulle voetjies raas soontoe"  ;D  ;D
 
Aaaag nee. Die quote en die post is verkeerd om
 
dr dirt het jou ktm cruise control? ek het erens gesien dat ktm nie net mooi oranje is nie  bike cruise control het
 
Pad.   click net op modify dan skuif jy die " [ / quote ] " deel wat onder jou boodskap is tot bo jou boodskap, onder die deel wat se

  quote     author = l emac link=topic=45950.msg909034#msg909034 date=1267456551    ]

dan sal dit regkom  :thumleft:
 
GRyPH said:
lemac said:
Dinge werk verseker anders in Loxton! Thanks vir great naweek!! :thumleft:
:thumleft: :thumleft:
Selde daar!

Ons moet beslis weer so maak. die keer ry ek met 2 kanne tyrefix  rond.
Ek ry nerens sonder tenminste 2 kanne tyre fix op my bike nie , ek het ook op die harde manier , en snaaks genoeg op daai selle pad my skooltyd betaal ! Baie manse se dit werk nie , maar vir my het dit ook soos 'n bom gewerk !
Great RR !! :thumleft:
 
Trailrider said:
cassiebotha said:
Julle lucky mense! Gryph hoe ver was die pad tot daarso.  Hoelank het julle gery om daarso uit te kom.  Was dit warm daarso?

Die pad soontoe was tussen 400 en 500km en ons het 11 ure gevat om dit te doen! :eek7:

Die pad was, uhm, interresant om die minste te se! :patch:

P2270106.jpg

Excellent pic......
 
GRyPH, die afstand soontoe was 471km en terug 442km. Totaal = 913km en "Karin" se so.
 
cassiebotha said:
dr dirt het jou ktm cruise control? ek het erens gesien dat ktm nie net mooi oranje is nie  bike cruise control het

:biggrin: Nee cassie hy het nie ek ry net met n slap gewrig.  :imaposer: :imaposer:
 
Pad said:
GRyPH, die afstand soontoe was 471km en terug 442km. Totaal = 913km en "Karin" se so.
Karen kan net n GPS wees!!? :thumleft:
Vriend van my sn se naam is "Liesbet"
RovRat sn se naam is Mary-Ann, want syne het Garmin en Tracs4Africa op!! :imaposer:
 
:toothy5: :toothy5: :toothy5:

Dankie almal dit was n baie lekker naweek. :thumleft:
Die naweek het net weer bewys hoekom  "Adventure biking" in my bloed sal bly vir ewig.
 
My Gps het nie eers geweet wa ons ry nie lekker deurmekaar.
Dankie Pad hy werk nou weer. :thumleft:
 
Ek moet hierdie trippie bitter vinig ry !  :ricky:
Kom nou TR , sit nog fotos in !  :p
 
lemac said:
Ek het 'n slaapsak wat nie aan my behoort nie!! Kan reel vir aflewering teen 'n minimale alkholosie fooi!! ::)

Dankie tog ek wou se ek het op een geslaap.  ???
 
Dr Dirt said:
My Gps het nie eers geweet wa ons ry nie lekker deurmekaar.
Dankie Pad hy werk nou weer. :thumleft:

:thumleft:
 
Pad said:
Dr Dirt said:
My Gps het nie eers geweet wa ons ry nie lekker deurmekaar.
Dankie Pad hy werk nou weer. :thumleft:

:thumleft:
Ek haat dit as 'n gps confused raal en net se "road" dan kan ek die horries kry !
 
fat b said:

My GPS het net n pyltjie gewys wat in die rondte draai tussen niks en nerens nie. En Karin soos Pad se net terug se "unable to calculate". Dan dink ek altyd wat nou as dit oor oorlewing gaan dan is dit maar weer terug na waar kom die son op en waar is die suidekruis in die sterre.  :-\

Top